Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oor Bar Lunches....
Oor Bar Lunches.... [boodskap #2225] |
Vr., 22 Augustus 2003 23:12  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn, ek het gesien waarvan DD ons beskuldig het en waaraan hy ons
skrywes toegedig het.... :-) Dink jy ek moet nou maar my een enkele
glasie wyn ook afsweer? :-(
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
Re: Oor Bar Lunches.... [boodskap #2278 is 'n antwoord op boodskap #2261] |
So., 24 Augustus 2003 11:17  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn skryf in boodskap news:...
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>>> Sou ek nie doen nie! Rooiwyn is goed voor die hart!
>>
>> Ja, dit het allerhande heilsame uitwerkings en gevolge. So ek sal maar
>> daarby hou (net vir die hart en gesondheid en so meer:-))
>
> Ek stem saam! :-) En moenie die botteltjie poteen vir jou rumatiek
> vergeet nie? :-))
Ek is vasberade om na meer as een glas te graduate, maar om nou darem
rumatiek vir die doel te ontwikkel! :-) Dis beyond the call of
duty.... Maar dit is darem 'n verskoning om in gedagte te hou, as mens
dit nou eendag sou nodig kry..:-)
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 12:17:26 UTC 2025
|