Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oor my ma
Oor my ma [boodskap #2187] |
Wo., 20 Augustus 2003 17:56  |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dit gaan goed met haar. Sy is besig met chemo terapie (is nie seker van die
spelling nie. Sy moet een keer elke drie weke Bloemfontein toe gaan.
|
|
|
|
|
|
Re: Oor my ma [boodskap #2210 is 'n antwoord op boodskap #2189] |
Do., 21 Augustus 2003 20:53  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" wrote:
> Dit was 'n vreeslkike tyd, ja. Ons is almal maar nog steeds gespanne, maar
> minder as 'n maand terug.
> Ek dink ons sal eers weer regtig kalmeer as die dag as die dokter sê dat sy
> skoon is van die kanker.
Baie sterkte vir almal van julle, Andries. My gedagtes is met julle
en veral met jou ma.
Dis te verstane dat julle almal steeds gespanne is. Maar neem dinge
maar dag vir dag.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 10:28:32 UTC 2025
|