Re: Nice [boodskap #21390] |
Fri, 26 February 1999 00:00 |
KLAASVAKIE
Boodskappe: 53 Geregistreer: October 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Al is dit nou bietjie bybels , het ek dit baie geniet. Johan lees dit vir wat
dit is en kyk verby die bybelversie.
|
|
|
Re: Nice [boodskap #21391 is 'n antwoord op boodskap #21390] |
Fri, 26 February 1999 00:00 |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 26 Feb 1999 19:23:59 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) wrote
without thinking!
Miskien sal dit maar beter wees as jy die regte Psalm 23 weer 'n slag mooi gaan
lees en dan nie ander mense se godsdiens vir jou politiek gebruik nie. Wat help
dit jy daal tot dieselfde vlak as waarvan jy ander mense beskuldig.
Deur hierdie soort moddertrappery van ander mense se godsdiens, doen jy net jou
eie saak groot skade aan - jy wek geen simpatie nie.
|
|
|
Re: Nice [boodskap #21392 is 'n antwoord op boodskap #21390] |
Fri, 26 February 1999 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:
> Mandela is my Shepard, I shall not work.
> Mandela is my Shepard, I shall not work.
> He maketh me lie down on park benches,
> He leadeth me beside the still factories,
> He restoreth my faith in the Freedom Front
> and guideth me in the path of unemployment.
> Ye though I walk through the valley of soup kitchens,
> I shall still be hungry, for I feel they're evil against me.
> They have annointed my income with tax
> and my expenses runneth over my salary -
> surely poverty and hard living shall follow me
> all the days of the ANC/Cosatu/CP administration.
Ek beskou hierdie geskrywery as
godsdienstige pornografie. Kan
iemand Frikkie se predikant in
Port Elizabeth kontak en vir hom
vertel wat Frikkie doen?
Gloudina
|
|
|
Re: Nice [boodskap #21410 is 'n antwoord op boodskap #21390] |
Sat, 27 February 1999 00:00 |
Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek stem. Dis baie snaaks.
KLAASVAKIE wrote in message ...
>
>
> Al is dit nou bietjie bybels , het ek dit baie geniet. Johan lees dit vir wat
> dit is en kyk verby die bybelversie.
|
|
|