Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stem . . .?
Stem . . .? [boodskap #21175] Wo, 17 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Ex  is tans af-lyn  Ex
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand my asb. inlig oor die stemmery:

Wanneer en waarvoor stem ons?
Re: Stem . . .? [boodskap #21218 is 'n antwoord op boodskap #21175] Do, 18 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ex wrote in message ...
> Kan iemand my asb. inlig oor die stemmery:
>
> Wanneer en waarvoor stem ons?

Ek hoop jy bly binne die grense van Suid Afrika. Want as jy nie op stemdag
daar is nie kan jy net sowel die datum vergeet en die hele rede agter die
gemors. Miskien moet jy dit in elk geval maar vergeet.

Alwyn
Re: Stem . . .? [boodskap #21248 is 'n antwoord op boodskap #21175] Vr, 19 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Alwyn Nel wrote in message ...
>
> Ex wrote in message ...
>> Kan iemand my asb. inlig oor die stemmery:
>>
>> Wanneer en waarvoor stem ons?
>
> Ek hoop jy bly binne die grense van Suid Afrika. Want as jy nie op stemdag
> daar is nie kan jy net sowel die datum vergeet en die hele rede agter die
> gemors. Miskien moet jy dit in elk geval maar vergeet.
>
> Alwyn
>
Ag nee man, het darem gedink jy het bietjie veglus in jou. Mens kan darem
jou deel doen om te voorkom dat hulle oor die minderhede loop.

Ek weet daar was sprake om die datum bietjie uit te stel. Daar sal wel
genoeg in die koerante verkyn ter bevestiging. Ten spyte van 'n mens se eie
oortuigings is dit nie maar die beste en stem vir die party wat die meeste
teenstand bied en die sterkste(tweede sterkste) staan nie.

Shannon
Vorige onderwerp: Aan Shannon - tweede probeerslag
Volgende onderwerp: "VERSLAWING" Anoniem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 17:14:32 MGT 2024