Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "VERSLAWING" Anoniem
"VERSLAWING" Anoniem [boodskap #21247] Vr, 19 Februarie 1999 00:00
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
met verstarde oë
staar ek die ruimtes in...

die tekens is daar:
rooi van die oë,
nagte sonder slaap,
vriende wat ek vermy...
het ek ooit nog?

eers 'n zol, 'n bietjie coke
en nou dít...

ek hou my arm reg,
nog net een 'high'

"downloading 2 messages of 24..."
Vorige onderwerp: Stem . . .?
Volgende onderwerp: DIE LANDSVERLATERS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:59:24 MGT 2024