Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Waar....
Re: Waar.... [boodskap #21066] Sa, 13 Februarie 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:

> Hallo daar,
> Nuwe naam...
> Nee die regses is hier, maar glo my meer linkse liberale gemors as
> iets anders wat net met anderskleuriges in die buiteland gesprekke
> voer.
>
> Kontak my bietjie persoonlik, dan kan ons bietjie gesels oor wat vir
> hierdie land voorlê....
> Groete
> Frikkie

Hierdie beeldjie: hoe die "regses" langs
die tafel sit en koffie en beskuit eet,
en praat oor "wat vir die land voorl^e."
Terwyl die tuinjong in die tuin werk, die
swart vrou die vloere vryf en heelwaarskyn-
lik die kinders oppas. En as jy hoor wat
hulle praat, dan is dit meer 'n geskinder
oor die ander regse partye as wat dit
'n gesprek is oor wat werklik aangaan. Want
wat het tog verander? - daar was altyd geweld
gedurende die ou dae van apartheid, daar
was altyd korrupsie in die regering gedurende
die ou dae van apartheid, ensovoorts. Al wat
nuut is, is dat die regses nou meer met mekaar
baklei as met hulle politieke opposisie. Dis
nuut.

Gloudina.
Vorige onderwerp: Re: Taal en onafhankelijkheid (was Re: ZUIDAFRIKAANSE ZANGAVOND IN VLAANDEREN)
Volgende onderwerp: Gemsbokpark!!! Hannekom wen alweer!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 03:33:25 MGT 2024