Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Profiel van 'n Afrikaner Agtergeblewene
Re: Profiel van 'n Afrikaner Agtergeblewene [boodskap #20988] Do, 11 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
daniel[2]  is tans af-lyn  daniel[2]
Boodskappe: 31
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Dit het vroeg vroeg afgekak of varsity...
Dit noem elkander broeder en mede 'afrikaner'....
Dit is so nai"ef om te dink SA is die wêreld ....
Dit het nie eers 'n clue wat in 'n potjie vreemde brousel is nie ....
Dit pontifikeer van sy eie mishoop en veroordeel dinge wat hy te dom is om
te verstaan....
Dit is altyd beterwetend, aanmatigend en smalend.....
Dit is suurgat oor hy nie kan Engels praat nie...
Dit spog nou dat hulle kwansuis die 'enigste' en die 'witste' Afrikaners
is...
Dit dink glad nie...
Dit vermoor gewete, geskiedenis en waarheid om die verlede te verblom en die
hede te kamoefleer...
Jou dwaas, hoe jammer jou kortsigtelikheid
Hoe eenvoudig jou jaloesie

Ja ou maat, skryf maar wat jy wil - tyd sal leer

Daniel

Oom Kaspaas wrote in message ...
> Dit het 'n graadjie gekry so met die gehoer en gemoer saam...
> Dit noem elkander kollega en mede 'ontwikkeldes'......
> Dit dink die land en die wêreld skuld hulle nou iets......
> Dit verkwansel volkseie vir 'n potjie vreemde brousel....
> Dit pontifikeer aan Afrikaners tuis vanuit die volksvreemde....
> Dit is altyd beterwetend, aanmatigend en smalend.....
> Dit gatkruip by nuwe uitlandse en vreemde lojaliteite....
> Dit spog dat hulle nou 'nuut' is, die Afrikaner in hulle is dood....
> Dit dink, so sal hulle meer aanvaarbaar wees in die vreemde...
> Dit vermoor taal, kultuur en herkoms om beter uitlander te wees...
> O dwaas, hoe verfoeilik jou sotheid.......
> Hoe veragtelik jou verraad..........
>
Re: Profiel van 'n Afrikaner Agtergeblewene [boodskap #21027 is 'n antwoord op boodskap #20988] Vr, 12 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Feb 1999 18:40:22 +1300, "Daniel" wrote:

Dit noem elkander broeder en mede 'afrikaner'....[/color]
> Dit is so nai"ef om te dink SA is die wêreld ....
> Dit het nie eers 'n clue wat in 'n potjie vreemde brousel is nie ....
> Dit pontifikeer van sy eie mishoop en veroordeel dinge wat hy te dom is om
> te verstaan....
> Dit is altyd beterwetend, aanmatigend en smalend.....
> Dit is suurgat oor hy nie kan Engels praat nie...
> Dit spog nou dat hulle kwansuis die 'enigste' en die 'witste' Afrikaners
> is...
> Dit dink glad nie...
> Dit vermoor gewete, geskiedenis en waarheid om die verlede te verblom en die
> hede te kamoefleer...
> Jou dwaas, hoe jammer jou kortsigtelikheid
> Hoe eenvoudig jou jaloesie
>
>
> Ja ou maat, skryf maar wat jy wil - tyd sal leer>>

Die tyd sal leer ja. Van Afrikaners wat in hulle land gebly het omdat
hulle dit lief het. Nie net in die goeie jare nie, maar ook in die
moeilike jare.
Van Afrikaners wat nooit apartheid ondersteun het nie en toe gebly het
in die land wat apartheid afgegooi het.
Van Afrikaners wat in hulle land gebly het en die dinge van die
verlede in die gesig gestaar het en dit in daaglike kontak met ander
Suid-Afrikaners ontrafel het en verwerk het.

Die Afrikaners KAN Engels praat (en eersdaags gaan hulle kinders n
Afrika-taal ook kan praat) en duisende van hulle het goed op
universiteit deurgekom.
Duisende van hulle van die beste breins van hulle tyd.

Die tyd sal leer, ja.
Vorige onderwerp: Re: Die porn-posser
Volgende onderwerp: Morele fondasie van Afrikaner Nasionalisme - was: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 19:24:06 MGT 2024