Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Pronogfrafie - Pornografie
Re: Pronogfrafie - Pornografie [boodskap #20937] Wo., 10 Februarie 1999 00:00
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet ek maak baie spelfoute want ek tik so vinnig en
kolletjieskat wil alewig he ek moet kyk hoe mooi lyk haar
- kom ons se "enkels" vir Leendert se onthalwe - maar wat
is PRONOGRAFIE? Nee man dit beteken niks. Of is dit iets
waartoe iemand "prone" is? Dit is dan n heel nuwe betekenis
vir pornografie.

Billy.

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Re: Leendert vs Gloudina!(was Pronogfrafie)
Volgende onderwerp: Re: Hoe lyk jy ? ( was Bill Clinton (was Doedie en kie) )
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 10:26:11 UTC 2025