Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Leendert vs Gloudina!(was Pronogfrafie)
Re: Leendert vs Gloudina!(was Pronogfrafie) [boodskap #20931] Wo, 10 Februarie 1999 00:00
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Tue, 9 Feb 1999 23:54:10 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
>
> terwyl sy
>> dit gedoen het nie. Nou is die barbaarsheid losgelaat op die kinders van die
>> huis, en skielik is almal vreeslik verontwaardig.>>
>
>
Ja, smaak t.o.v. kuns (lettere e.a.)verskil. Leendert, bly asb weg van die
Sixtynse kapel, anders kry Gloudina nog die skild daarvoor ook! ;))

Baie van 'Gloudina se gedigte' is op universiteit behandel, of het ek self
die bundels gaan koop om te lees(ek verras myself soms deur self te skryf).
Ek het dit op daardie stadium as 'n kunsvorm beskou.

Die verandering tree egter in sodra mens kinders van jou eie het, mens sien
dan sulke dinge in 'n ander lig. Ek sien Leenderd se punt in.

Natuurlik is daar ook mense op die nuusgroep wat nie iets kan lees en suiwer
die kuns daarin kan raaksien nie en steeds soos 'n skoolseun sal
reageer/oorreageer en probeer kompeteer om dan iets banaals kwyt te raak.
Dit is egter waar opvoeding navore tree.(nie gemik teen Leenderd nie, maar
teen die mense wat plasings maak onder skuilname)

Ek dink Gloudina het almal getoets, en 'n erg onverwagte reaksie ontvang.

Jy het n probleem oor Gloudina.
>
>
>

Ek stem saam, Ferdi. En as die kat kleintjies kry is dit ook Gloudina se
skuld, Leendert?! :))

Groete

Shannon
Re: Leendert vs Gloudina!(was Pronogfrafie) [boodskap #20934 is 'n antwoord op boodskap #20931] Wo, 10 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Shannon wrote in message
>>
>>
> Ja, smaak t.o.v. kuns (lettere e.a.)verskil. Leendert, bly asb weg van die
> Sixtynse kapel, anders kry Gloudina nog die skild daarvoor ook! ;))

Tsk....tsk... Shannon, jy oordeel te gou. Gaan lees bietjie terug in die
ouer plasings voordat jy probeer voorspel hoe ek op 'n bepaalde kunsuiting
sal reageer.

>
>
> Jy het n probleem oor Gloudina.
>>
>
> Ek stem saam, Ferdi. En as die kat kleintjies kry is dit ook Gloudina se
> skuld, Leendert?! :))

Ek stem ook saam met Ferdi. Ek het 'n probleem met tweegesigte in die
algemeen. Gloudina is 'n gevorderde geval.

Groete, Leendert
Vorige onderwerp: Re: Profiel van 'n Afrikaner Emigrè
Volgende onderwerp: Re: Pronogfrafie - Pornografie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 13:21:21 MGT 2024