Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #20751] So, 07 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie

Hierdie is die tweede weergawe van my brief (Die eerste een was heelwat
korter en krasser, so ek het dit nie geplaas nie.)

1. Jy het my herhinner aan een goeie rede hoekom ek weg is - mense soos jy.

2. Ek stel dit aan jou dat SA se probleme vandag grotendeels die gevolg is
van REGSE politieke denke en mag, veral in die laaste paar dekades.

3. Ek wed jou 'n kakiehemp dat jy nie een van jou "feite" of syfers kan
staaf uit betroubare, gerespekteerde bronne.

Bees.
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #20783 is 'n antwoord op boodskap #20751] Ma, 08 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Feb 1999 09:45:16 -0700, "Bees" wrote:
|
|1. Jy het my herhinner aan een goeie rede hoekom ek weg is - mense soos jy.
|
|2. Ek stel dit aan jou dat SA se probleme vandag grotendeels die gevolg is
|van REGSE politieke denke en mag, veral in die laaste paar dekades.
|
|3. Ek wed jou 'n kakiehemp dat jy nie een van jou "feite" of syfers kan
|staaf uit betroubare, gerespekteerde bronne.
|
|Bees.
|
|
Ou Bees! Jy moet die prys kry vir die vermoë "to state the obvious!"

Kom Gloudina, help my: wat is die maklik-sê-mooi-mooi=Afrikaans vir "stating the
obvious"?
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #20786 is 'n antwoord op boodskap #20751] Ma, 08 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 8 Feb 1999 16:02:07 +0200, "Leendert van Oostrum" wrote:
|
|Jou opmerking in 2. illustreer die soort denke wat grotendeels die oorsaak
|is van SA se probleme vandag en in die verlede - die idee dat die ander ou
|grotendeels vir die probleme verantwoordelik is :-)
|
Is mos nou baie makliker so! Doen jy dit nooit nie? Neem jy altyd al die skuld
vir alles op jouself?!?! O wee!!! Arme Leenderdt!!!!!!!!!!!!!!
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #20787 is 'n antwoord op boodskap #20751] Ma, 08 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Feb 1999 09:45:16 -0700, "Bees" wrote:

> Frikkie
>
> Hierdie is die tweede weergawe van my brief (Die eerste een was heelwat
> korter en krasser, so ek het dit nie geplaas nie.)

Wel dit is jou saak wat jy skryf.
Daar is in elk geval niks wat jy gaan skryf om my te verander nie,
want sien in my en baie ander mede Suid Afrikaners se oogpunt bly jy
maar `n vlugteling en `n niks werd afrikaner, so skryf maar wat jy
wil. Ek het in elk geval nie gevra dat jy aan my moet skryf nie of op
my pos antwoord nie.

> 1. Jy het my herhinner aan een goeie rede hoekom ek weg is - mense soos jy.
Speak for yourself... Dit is presies wat ek gesê het.
Jammer jy kon nie iets aan die saak doen nie, want jy sou ook geen
verskil kon maak daar by die stembus nie.

> 2. Ek stel dit aan jou dat SA se probleme vandag grotendeels die gevolg is
> van REGSE politieke denke en mag, veral in die laaste paar dekades.
Werklik... Dis `n nuwe een... Welkom by die waarheid ou. Hou op
nonsens praat en maak jou oë oop.

> 3. Ek wed jou 'n kakiehemp dat jy nie een van jou "feite" of syfers kan
> staaf uit betroubare, gerespekteerde bronne.
OK, ek kry my feite en syfers ook van die Internet af of Politieke
raadgewers.
As die syfers dan volgens jou verkeerd is, dan pla dit my ook nie,
aangesien jy negatief en uit `n linkse oog daarna kyk.
>
> Bees.
Lekker bly daar in die vreemdes... Sien jou weer as jy soos `n HOND
eendag terugkryp na hierdie SA as hy weer deur die WITMAN reggeruk
is..

Vir oulaas....
Lees bietjie hier....

DOODSBERIG:

DIE president van Donkerhoek, Neels Coetzee, se oudste
seun, die 35-jarige Gerrie Coetzee is vanoggend om 02h00
deur sy slaapkamervenster in Birch Acres deur 'n Swarte
doodgeskiet.
Sy vrou Chrissie laat elke nag die een slaapkamerven-
ster op 'n skrefie oop vir die kat om in en uit te kan beweeg.
Skuins voor twee vanoggend was daar 'n geluid by die ven-
ster.
Toe Gerrie die Swartman konfronteer met: "Wat soek jy?"
het die Swarte glo gese: "Moenie k . . praat nie," en Gerrie
koelbloedig doodgeskiet.
Gerrie se moeder, mev Tina Coetzee, se reaksie vanog-
gend, was: "Waar is die mense wat gese het laat nog net een
Blanke geskiet word?"
Gerrie laat sy vrou Chrissie en drie kinders van 15, 12 en
7 jaar agter.
Mnr en mev Neels Coetzee had drie seuns, Gerrie wat die
oudste was en Jakob wat in Singapoer werk en Anton wat in
Duitsland woon.

-- Vir elke volk 'n eie land --

PS:
AS die Regses nie soos honde soos jy in die rug gesteek is nie, dan
sou hierdie tipe van gebeure NIE plaasgevind het nie.
MOET NET NIE WEER NONSENS TERUG SKRYF NIE......
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #20790 is 'n antwoord op boodskap #20751] Ma, 08 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
e...@dot.com (Johan P) wrote:
> On Mon, 8 Feb 1999 16:02:07 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
> |
> |Jou opmerking in 2. illustreer die soort denke wat grotendeels die oorsaak
> |is van SA se probleme vandag en in die verlede - die idee dat die ander ou
> |grotendeels vir die probleme verantwoordelik is :-)
> |
> Is mos nou baie makliker so! Doen jy dit nooit nie? Neem jy altyd al die skuld
> vir alles op jouself?!?! O wee!!! Arme Leenderdt!!!!!!!!!!!!!!

Jy is n lafaard. Skaam jou.

Billy.

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #20791 is 'n antwoord op boodskap #20751] Ma, 08 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 08 Feb 1999 21:41:35 GMT, bi...@mgenerations.net wrote:

|In article ,
| e...@dot.com (Johan P) wrote:
|> On Mon, 8 Feb 1999 16:02:07 +0200, "Leendert van Oostrum"
|> wrote:
|> |
|> |Jou opmerking in 2. illustreer die soort denke wat grotendeels die oorsaak
|> |is van SA se probleme vandag en in die verlede - die idee dat die ander ou
|> |grotendeels vir die probleme verantwoordelik is :-)
|> |
|> Is mos nou baie makliker so! Doen jy dit nooit nie? Neem jy altyd al die skuld
|> vir alles op jouself?!?! O wee!!! Arme Leenderdt!!!!!!!!!!!!!!
|
|Jy is n lafaard. Skaam jou.
|
Nee, kyk mooi, ek glo net nie daaraan dat die "skuld" vir dinge altyd net op een
persoon gelê kan word nie. My vraag aan hom maak my punt: beskuldig hy nooit
iemand daarvan dat hulle grotendeels vir probleme verantwoordelik is nie?!?
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #20792 is 'n antwoord op boodskap #20751] Ma, 08 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Johan P heeft geschreven...

> wat is die maklik-sê-mooi-mooi=Afrikaans vir "stating the
> obvious"?

In het Nederlands is het "naar de bekende weg vragen".

Arthur
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #20794 is 'n antwoord op boodskap #20751] Ma, 08 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 08 Feb 1999 15:28:03 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) wrote:
|Daar is in elk geval niks wat jy gaan skryf om my te verander nie,
|want sien in my en baie ander mede Suid Afrikaners se oogpunt bly jy
|maar `n vlugteling en `n niks werd afrikaner, so skryf maar wat jy
|wil.

"Worthlessness lies in the eye of the beholder"....

|>3. Ek wed jou 'n kakiehemp dat jy nie een van jou "feite" of syfers kan
|>staaf uit betroubare, gerespekteerde bronne.
|OK, ek kry my feite en syfers ook van die Internet af of Politieke
|raadgewers.

Eina!!!! Dan erken hy dit nog!!!!!!!!!! En jy dink jy het die waarheid
beet!!?!?! Gebruik jy linkse en regse politieke raadgewers? Swart en wit?

|As die syfers dan volgens jou verkeerd is, dan pla dit my ook nie,

"....kyk my oogklappe...!"

|aangesien jy negatief en uit `n linkse oog daarna kyk.

Selfs positief uit 'n regse oog maak dit nog nie die feite reg nie...!

|>
|>Bees.
|Lekker bly daar in die vreemdes... Sien jou weer as jy soos `n HOND
|eendag terugkryp na hierdie SA as hy weer deur die WITMAN reggeruk
|is..

Ou Bees, jy sal moet leer KRYP.......!
|

| Mnr en mev Neels Coetzee had drie seuns, Gerrie wat die
|oudste was en Jakob wat in Singapoer werk en Anton wat in
|Duitsland woon.
|
|
Nou sien ek nie dat jy dieselfde kritiek uitspoeg teenoor die Coetzees nie -
twee seuns in die buiteland....? Had die derde een ook maar vroegtydig
dieselfde gedoen!
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #20795 is 'n antwoord op boodskap #20751] Ma, 08 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> AS die Regses nie soos honde soos jy in die rug gesteek is nie, dan
> sou hierdie tipe van gebeure NIE plaasgevind het nie.

Is hierdie dofbrein besig om te se dat kriminele aksies in Suid Afrika
te wyte is aan denkened Afrikaners? Hoe is dit dan dat in ander lande,
dieselfde tipe kriminele aksies plaasvind, maar daar is nie Afrikaners
daar om te blameer nie? Snaaks, ek sien weer dat die probleme
grotendeels te wyte is aan mense soos hy wat met n groot sanna
en n piepklein oerbrein die land opgedonner het vir n duisend jaar.

Billy.

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #20796 is 'n antwoord op boodskap #20751] Ma, 08 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Bees wrote in message ...
> Frikkie
>
> Hierdie is die tweede weergawe van my brief (Die eerste een was heelwat
> korter en krasser, so ek het dit nie geplaas nie.)
>
>
> 1. Jy het my herhinner aan een goeie rede hoekom ek weg is - mense soos jy.
>
> 2. Ek stel dit aan jou dat SA se probleme vandag grotendeels die gevolg is
> van REGSE politieke denke en mag, veral in die laaste paar dekades.
>
> 3. Ek wed jou 'n kakiehemp dat jy nie een van jou "feite" of syfers kan
> staaf uit betroubare, gerespekteerde bronne.

Oor 1. kan ek my nie uitspreek nie.

Jou aanbod in 3. vul ek aan met 'n emaljelapelwapentjie van die
oranje-blanje-blou met sy spinnekop.

Jou opmerking in 2. illustreer die soort denke wat grotendeels die oorsaak
is van SA se probleme vandag en in die verlede - die idee dat die ander ou
grotendeels vir die probleme verantwoordelik is :-)

Groete, Leendert
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #20834 is 'n antwoord op boodskap #20751] Di, 09 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Johan P wrote in message ...
> On Mon, 08 Feb 1999 21:41:35 GMT, bi...@mgenerations.net wrote:
>
> |In article ,
> | e...@dot.com (Johan P) wrote:
> |> On Mon, 8 Feb 1999 16:02:07 +0200, "Leendert van Oostrum"

> |> wrote:
> |> |
> |> |Jou opmerking in 2. illustreer die soort denke wat grotendeels die oorsaak
> |> |is van SA se probleme vandag en in die verlede - die idee dat die ander ou
> |> |grotendeels vir die probleme verantwoordelik is :-)
> |> |
> |> Is mos nou baie makliker so! Doen jy dit nooit nie? Neem jy altyd al die skuld
> |> vir alles op jouself?!?! O wee!!! Arme Leenderdt!!!!!!!!!!!!!!
> |
> |Jy is n lafaard. Skaam jou.
> |
> Nee, kyk mooi, ek glo net nie daaraan dat die "skuld" vir dinge altyd net op een
> persoon gelê kan word nie. My vraag aan hom maak my punt: beskuldig hy nooit
> iemand daarvan dat hulle grotendeels vir probleme verantwoordelik is nie?!?
>

Tsk....tsk....

Maar jy het die punt gemis, nie waar nie? Lees maar weer wat ek hierbo
geskryf het.

Vriendelike groete, Leendert
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #20900 is 'n antwoord op boodskap #20751] Wo, 10 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Bees wrote in message ...

2. Ek stel dit aan jou dat SA se probleme vandag grotendeels die gevolg is
van REGSE politieke denke en mag, veral in die laaste paar dekades.

Ek kan nie verstaan hoekom jy so sê nie. Verwoerd het die tuisland idee
dargestel om vir die swartes 'n land te gee waarin hulle, hulle self kon
regeer. Die rede hoekom dit nie gewerk het nie ten spyte van die feit dat
miljoene rande van die belastingbetalers se geld vir hulle maandeliks gegee
is, is die feit dat 'n swarte magsugtig is. Die regerings amptenare het soos
konings gelewe en sy mense onder hom het gevrek van die elende.

< Voorbeeld > Soos ons vandag hier praat vat die Zoeloe koning 'n lekker vet
kak op 'n R1,2 miljoen toilet. Hy besit 5 "paleise. Wat het sy "onderdane"
?. En wie dink jy betaal die Zoeloe koning se uitgawes.

Om 'n lang storie kort te knip was die leiers nie instaat om 'n werkende
infrastruktuur daar te stel nie.

Die swarte wil net hê en hê, Hy wil nie werk daarvoor nie. En die LIBERALE
mense onder ons is die ouens wat die skuld daarvoor moet kry.

Sê liewers vir ons jou regte redes waarom jy die land verlaat het.....kom ek
raai

1. Jy word nou in pond, dollar of Euro betaal

2. Beter lewens standaard

3. Beter veiligheid

4. Toekoms moontlikhede vir jou kinders op grond van prestasie.

Groete

Riaan
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #20901 is 'n antwoord op boodskap #20751] Wo, 10 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee, Gideon, ek dag jy het darem beter oordeel as dit (benewens 'n
aanvegbare feitestelling hier en daar):

Hoe is dit dan dat jy nie ge-emigreer het terwyl die booshede ("die regse
selfsugtige besmetting") geseëvier het wat jy hieronder beskryf het nie?

Maar die oomblik toe hulle vervang word deur 'n "open democratic society,
characterised by freedom and equality" toe skedadle jy Holland toe met kind
en kraai?

Groete, Leendert

gide...@usa.net wrote in message ...

> Hmmmm... wel.... soos ek die saak sien het ou bees 'n goeie punt hier beet.
> Dink so effe na oor 'n paar dinge...

> 1. Die Suid-Afrikaanse binneland was "oop gebied" voor die blanke aangekom
> het. Mense het gelewe waar hulle 'n bestaan kon voer. Dit is blankes en
> Swartes. 2. Na die Naturellegrondgebiedewet ????? (ek dink dit is wat dit
> was) van 1917, is swart mense in massa beweeg na "tuislande". Hulle moes te
> voet trek langs die paaie op spesiale stroke met hul vee en familie. Duisende
> stuks vee (die maatstaf op daardie tyd en somtyds nou nog) is dood aan honger
> en dors in die geforseerde huisvesting. 3. Die Nasionale party het ontstaan
> uit regse groeperinge wat aanklank gevind het tot Hitler se NAZI party en hul
> denkwyse. Jy sien die wortels daarvan nou nog in regse bewegings - Haat vir
> alles wat nie "volkseie" is nie, vervolging van enigiemand wat 'n ander
> opinie as jy het, Naakte rassisme, 'n Totale ontkenning van alle mense om
> dieselfde regte as jy te hê. Ek kan aangaan, maar nouja. 4. Die beleid van
> die Nasionale party was in wese 'n mengsel van Nazisme en goeie ou
> Kolonialisme (hou die naturelle dom en arm dan sal jy nie probleme met hulle
> hê nie). Alle filantropiese voorwendsels vir onder andere die groepsgebiede
> wet, ontugwet, paswet en andere is duidelik 'n klomp snert wat direk mense se
> regte van hul ontneem het op basis van siek gevoel van verhewenheid wat ook
> duidelik sy wortels in "Mein Kampf" het.

> Ek kan nog aangaan, maar in wese... hoe kan jy so iets nog steeds probeer
> regverdig? Wat vir my die stomste is, is dat blankes in Suid-AFrika nou nog
> nie kan begryp waarom swart mense blankes haat nie. Ten spyte van die dinge
> wat uitgekom het in die Waarheidskommissie kan hulle nog nie die swart mense
> van SA se persoonlike wrok begryp nie. Ek hoor die heel tyd dat die swart
> mense dit doen en dat doen en dit veroorsaak en dat veroorsaak. Miskien sal
> dit goed wees om te onthou dat die eerste klomp klape uitgedeel is deur die
> Nasionale Party en regse blankes. Miskien sou dit informatief wees om te
> onthou dat groeperings soos die ANC eers tientalle jare probeer het om dinge
> deur onderhandelinge - eers met Engeland en daarna met die Suid-AFrikaanse
> regering - op te los voordat die wapen opgeneem is teen blanke Suid-Afrika.

> As blanke Suid-Afrikaner distansieer ek myself van die regse selfsugtige
> besmetting in Suid-Afrika. As ek moes swart wees, sou ek hulle gehaat het.

> -Gideon-
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #20910 is 'n antwoord op boodskap #20751] Wo, 10 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Riaan" wrote:
> Bees wrote in message ...
>
> 2. Ek stel dit aan jou dat SA se probleme vandag grotendeels die gevolg is
> van REGSE politieke denke en mag, veral in die laaste paar dekades.
>
> Ek kan nie verstaan hoekom jy so sê nie. Verwoerd het die tuisland idee
> dargestel om vir die swartes 'n land te gee waarin hulle, hulle self kon
> regeer. Die rede hoekom dit nie gewerk het nie ten spyte van die feit dat
> miljoene rande van die belastingbetalers se geld vir hulle maandeliks gegee
> is, is die feit dat 'n swarte magsugtig is. Die regerings amptenare het soos
> konings gelewe en sy mense onder hom het gevrek van die elende.
>

Hmmmm... wel.... soos ek die saak sien het ou bees 'n goeie punt hier beet.
Dink so effe na oor 'n paar dinge...

1. Die Suid-Afrikaanse binneland was "oop gebied" voor die blanke aangekom
het. Mense het gelewe waar hulle 'n bestaan kon voer. Dit is blankes en
Swartes. 2. Na die Naturellegrondgebiedewet ????? (ek dink dit is wat dit
was) van 1917, is swart mense in massa beweeg na "tuislande". Hulle moes te
voet trek langs die paaie op spesiale stroke met hul vee en familie. Duisende
stuks vee (die maatstaf op daardie tyd en somtyds nou nog) is dood aan honger
en dors in die geforseerde huisvesting. 3. Die Nasionale party het ontstaan
uit regse groeperinge wat aanklank gevind het tot Hitler se NAZI party en hul
denkwyse. Jy sien die wortels daarvan nou nog in regse bewegings - Haat vir
alles wat nie "volkseie" is nie, vervolging van enigiemand wat 'n ander
opinie as jy het, Naakte rassisme, 'n Totale ontkenning van alle mense om
dieselfde regte as jy te hê. Ek kan aangaan, maar nouja. 4. Die beleid van
die Nasionale party was in wese 'n mengsel van Nazisme en goeie ou
Kolonialisme (hou die naturelle dom en arm dan sal jy nie probleme met hulle
hê nie). Alle filantropiese voorwendsels vir onder andere die groepsgebiede
wet, ontugwet, paswet en andere is duidelik 'n klomp snert wat direk mense se
regte van hul ontneem het op basis van siek gevoel van verhewenheid wat ook
duidelik sy wortels in "Mein Kampf" het.

Ek kan nog aangaan, maar in wese... hoe kan jy so iets nog steeds probeer
regverdig? Wat vir my die stomste is, is dat blankes in Suid-AFrika nou nog
nie kan begryp waarom swart mense blankes haat nie. Ten spyte van die dinge
wat uitgekom het in die Waarheidskommissie kan hulle nog nie die swart mense
van SA se persoonlike wrok begryp nie. Ek hoor die heel tyd dat die swart
mense dit doen en dat doen en dit veroorsaak en dat veroorsaak. Miskien sal
dit goed wees om te onthou dat die eerste klomp klape uitgedeel is deur die
Nasionale Party en regse blankes. Miskien sou dit informatief wees om te
onthou dat groeperings soos die ANC eers tientalle jare probeer het om dinge
deur onderhandelinge - eers met Engeland en daarna met die Suid-AFrikaanse
regering - op te los voordat die wapen opgeneem is teen blanke Suid-Afrika.

As blanke Suid-Afrikaner distansieer ek myself van die regse selfsugtige
besmetting in Suid-Afrika. As ek moes swart wees, sou ek hulle gehaat het.

-Gideon-

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #20977 is 'n antwoord op boodskap #20751] Do, 11 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die uiteensetting, Gideon.

Maar die feit bly steeds - jy het eers die pad gevat toe die instrumente van
die boosheid en diskriminasie in die hande van swartmense gekom het.

Jy moet aanvaar dat mense moeilik sal glo wat jy daaroor sê.

Groete, Leendert

gide...@usa.net wrote in message ...

> Miskien moet jy daarop let dat ek nie enige stelling gemaak het oor enige
> positiwiteit oor die vermoë van die huidige regering om te regeer nie. Net
> oor die inherente boosheid van 'n oortuiging wat bereid is om by 'n ander weg
> te neem om sy eie posisie te versterk of om sy eie rassegroep se belange te
> bevorder. Dit is tot by die punt waar jy - in die geval van die Nazi�s bereid
> was om miljoene mense te vermoor - en in die geval van die NP/Regse Afrikaner
> mense in armoede gedompel en ook vermoor het - met geen ander motivering as
> dat hulle nie deel was van "die volk" nie. Jy kan nie geregtigheid bring deur
> ongeregtigheid te pleeg nie. As daar wel in seker opsigte positiewe resultate
> deur die ou regering bereik was, was dit tot die voordeel van hule eie, nie
> tot voordeel van almal nie. Die feit dat die nuwe regering klaarblyklik n
> dieselfde lokval val, het veel te make met die feit dat die ou Suid-Afrika 'n
> vergryp was. Haat kweek haat. Woede kweek woede. Moord kweek vergelding. In
> SA het die politici die situasie van die gemeenskap oorhoofs ontlont. Die
> situasie van jou en Sipho is egter nie ontlont nie, want dit gaan dieper as
> dit wat 'n politikus kan bereik. Dit gaan tot in die psige van die mens.
> Miskien het die feit dat ek die land verlaat te doen daarmee dat ek myself
> nie as deel van die probleem gesien het in die ou SA nie en myself duidelik
> in oposisie uitgedruk het teen die vergrype van die Natte en regses in woord
> en daad. Nou wod ek beskou as 'n blanke en groepeer saam met dieselfde groep
> wat ek al die jare teegestaan het. Die objek van 'n haat wat veroorsaak is
> deur andere met wie ek niks in gemeen gehad het behalwe 'n paar chromosome.
> Dit maak my oortuiging van die boosheid van siek nasionalisme soveel sterker
> - die feit dat die onskuldiges lei terwyl die skuldiges nog steeds hul
> waansin uitbasuin vir almal wat wil hoor - oortuig van hul eie edelheid op
> grond van geboorte.

-Gideon-

> -----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
> http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #20983 is 'n antwoord op boodskap #20751] Do, 11 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Leendert van Oostrum" wrote:
> Ag nee, Gideon, ek dag jy het darem beter oordeel as dit (benewens 'n
> aanvegbare feitestelling hier en daar):
>
> Hoe is dit dan dat jy nie ge-emigreer het terwyl die booshede ("die regse
> selfsugtige besmetting") geseëvier het wat jy hieronder beskryf het nie?
>
> Maar die oomblik toe hulle vervang word deur 'n "open democratic society,
> characterised by freedom and equality" toe skedadle jy Holland toe met kind
> en kraai?
>

Miskien moet jy daarop let dat ek nie enige stelling gemaak het oor enige
positiwiteit oor die vermoë van die huidige regering om te regeer nie. Net
oor die inherente boosheid van 'n oortuiging wat bereid is om by 'n ander weg
te neem om sy eie posisie te versterk of om sy eie rassegroep se belange te
bevorder. Dit is tot by die punt waar jy - in die geval van die Nazi�s bereid
was om miljoene mense te vermoor - en in die geval van die NP/Regse Afrikaner
mense in armoede gedompel en ook vermoor het - met geen ander motivering as
dat hulle nie deel was van "die volk" nie. Jy kan nie geregtigheid bring deur
ongeregtigheid te pleeg nie. As daar wel in seker opsigte positiewe resultate
deur die ou regering bereik was, was dit tot die voordeel van hule eie, nie
tot voordeel van almal nie. Die feit dat die nuwe regering klaarblyklik n
dieselfde lokval val, het veel te make met die feit dat die ou Suid-Afrika 'n
vergryp was. Haat kweek haat. Woede kweek woede. Moord kweek vergelding. In
SA het die politici die situasie van die gemeenskap oorhoofs ontlont. Die
situasie van jou en Sipho is egter nie ontlont nie, want dit gaan dieper as
dit wat 'n politikus kan bereik. Dit gaan tot in die psige van die mens.
Miskien het die feit dat ek die land verlaat te doen daarmee dat ek myself
nie as deel van die probleem gesien het in die ou SA nie en myself duidelik
in oposisie uitgedruk het teen die vergrype van die Natte en regses in woord
en daad. Nou wod ek beskou as 'n blanke en groepeer saam met dieselfde groep
wat ek al die jare teegestaan het. Die objek van 'n haat wat veroorsaak is
deur andere met wie ek niks in gemeen gehad het behalwe 'n paar chromosome.
Dit maak my oortuiging van die boosheid van siek nasionalisme soveel sterker
- die feit dat die onskuldiges lei terwyl die skuldiges nog steeds hul
waansin uitbasuin vir almal wat wil hoor - oortuig van hul eie edelheid op
grond van geboorte.

-Gideon-

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #21017 is 'n antwoord op boodskap #20751] Vr, 12 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mera...  is tans af-lyn  mera...
Boodskappe: 16
Geregistreer: November 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
"Riaan" wrote:
> Bees wrote in message ...
>
> 2. Ek stel dit aan jou dat SA se probleme vandag grotendeels die gevolg is
> van REGSE politieke denke en mag, veral in die laaste paar dekades.



Hier is my redes waarom ek nou in Nederland woon... (kyk die punte gelys)

>
> 1. Jy word nou in pond, dollar of Euro betaal

Nederlands gulden, vasgepen teen die Euro. f2.20 = 1 Euro.

>
> 2. Beter lewens standaard

Verzeker, moontlik 'n kleinr woning. Dit is egter te begrepe.

>
> 3. Beter veiligheid

As die plaaslike koerant nuus plaas oor "jongens" wat 'n motor se ruite
stukkend geskiet het met 'n windbuks dan beteken dit die cops het weinig werk
te doene.

>
> 4. Toekoms moontlikhede vir jou kinders op grond van prestasie.

Ditsem

5. Geen sg. apartheid-spook wit jou heeltyd ry. Geen "skuldgevoelens".

6. Ek het de GELEENTHEID gekry om te gaan

7. Ek wou graag in Europa werk en reis. Met die kak Rand kan je dit heelemal
vergeet.

8. Ruggraatlose slapgat Afrikaners. 'n Minderheid in die minderheid.

Groetnis,
Mike Erasmus

- Lelystad, Nederland -

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #21069 is 'n antwoord op boodskap #20751] Sa, 13 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hmmmmmmm..................

mera...@my-dejanews.com wrote in message
...
> In article ,
> "Riaan" wrote:
>> Bees wrote in message ...
>>
>> 2. Ek stel dit aan jou dat SA se probleme vandag grotendeels die gevolg is
>> van REGSE politieke denke en mag, veral in die laaste paar dekades.
>
>
>
>
> Hier is my redes waarom ek nou in Nederland woon... (kyk die punte gelys)
>
>>
>> 1. Jy word nou in pond, dollar of Euro betaal
>
> Nederlands gulden, vasgepen teen die Euro. f2.20 = 1 Euro.
>

Jung beweer (aangehaal deur Hambidge): 'n Obsessie met geld dui op 'n
spirtuele probleem.

>>
>> 2. Beter lewens standaard
>
> Verzeker, moontlik 'n kleinr woning. Dit is egter te begrepe.
>

En daar's mense wat nog moet leer dat lewenstandaard lewenskwaliteit. 'n
Kwessie van waardes, beweer hulle.

>>
>> 3. Beter veiligheid
>
> As die plaaslike koerant nuus plaas oor "jongens" wat 'n motor se ruite
> stukkend geskiet het met 'n windbuks dan beteken dit die cops het weinig werk
> te doene.
>

Siestog - so afhanklik van ander om hul veiligheid te verseker.
(Afstammelinge van pioniers, sê jy?)

>
>>
>> 4. Toekoms moontlikhede vir jou kinders op grond van prestasie.
>
> Ditsem

En hulle ou kindertjies moet voorafvervaardigde toekomsmoontlikhede hê. (Om
te dink - hul voorgeslagte het hul eie toekoms geskep!)

>
>
> 5. Geen sg. apartheid-spook wit jou heeltyd ry. Geen "skuldgevoelens".

Hul gewete word gesus deur te vlug van die toneel van die "misdaad"?

Miskien beter so - dis seker die ouens wat iets het om oor skuldig te voel.

>
> 6. Ek het de GELEENTHEID gekry om te gaan

Siestog. Dis ouens wat geleenthede moet KRY. Hulle kan dit nie vir hulself
skep nie.

>
> 7. Ek wou graag in Europa werk en reis. Met die kak Rand kan je dit heelemal
> vergeet.

Tsk....tsk...tsk... So sonder ondernemingsgees. Onkapabel om die kuns te
bemeester om sonder geld te reis. Verval in wanhoop as daar nie 'n expense
account is nie.

>
> 8. Ruggraatlose slapgat Afrikaners. 'n Minderheid in die minderheid.
>
> Groetnis,
> Mike Erasmus
>

Yep, Mike! Akkuraat geskets. Ruggraatlose, slapgat Afrikaners wat sulke
redes aanvoor.

Vriendelike groete, Leendert
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #21579 is 'n antwoord op boodskap #20751] Ma, 08 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
mera...@usa.net wrote in message ...
> In article ,
> "Leendert van Oostrum" wrote:
>
>
>
>>>
>>> 8. Ruggraatlose slapgat Afrikaners. 'n Minderheid in die minderheid.
>>>
>>> Groetnis,
>>> Mike Erasmus
>>>
>>
>> Yep, Mike! Akkuraat geskets. Ruggraatlose, slapgat Afrikaners wat sulke
>> redes aanvoor.
>>
>> Vriendelike groete, Leendert
>>
>
> Versamel jy asb. vir my die ondersteuningsbasis van Afrikaanses in SA.

Ondersteuning?

Ondersteuning?

Net van slymeringe white supremacists en neo-Nazis in Europa en die
Westelike halfrond.

Dit gaan nog baie skade maak.
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #21580 is 'n antwoord op boodskap #20751] Ma, 08 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mera...  is tans af-lyn  mera...
Boodskappe: 16
Geregistreer: November 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
"Leendert van Oostrum" wrote:



>>
>> 8. Ruggraatlose slapgat Afrikaners. 'n Minderheid in die minderheid.
>>
>> Groetnis,
>> Mike Erasmus
>>
>
> Yep, Mike! Akkuraat geskets. Ruggraatlose, slapgat Afrikaners wat sulke
> redes aanvoor.
>
> Vriendelike groete, Leendert
>

Versamel jy asb. vir my die ondersteuningsbasis van Afrikaanses in SA. Almal
in hul gaatjes gekruip. Oops, hier praat ek mos nou van myself...

Groetnis van uit my gemaklike skuiling,
Mike

-- Nederland --

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: DIE LANDSVERLATERS : DIE VER-REGSE BESKOUIING [boodskap #21606 is 'n antwoord op boodskap #20751] Di, 09 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 08 Mar 1999 13:03:14 GMT, mera...@usa.net wrote:

in hul gaatjes gekruip. Oops, hier praat ek mos nou van myself...>>[/color]

Wat is die "ondersteuningsbasis van Afrikaanses"?

Bedoel jy die Afrikaans-sprekendes het n steunbasis?!!

Dis nou mense wat HULLE steun om Afrikaans-sprekendes te wees?!
Vorige onderwerp: Moorde op SA boere
Volgende onderwerp: We have taken legal action
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 19:21:39 MGT 2024