Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Kanniebos" deur DONALD RIEKERT
"Kanniebos" deur DONALD RIEKERT [boodskap #20635] |
Tue, 02 February 1999 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
KANNIEBOS
Donald Riekert
As ek jou eendag moet neerlê
sal dit in Bitterfontein se los sand wees
Stof tot stof sal jou nie raak nie
maar son en maan sal in die swartklip
oor jou gaan Die kannieblom se roesrooi
sal jou wang se gloed bewaar
en die sout sal teen jou vasslaan
jou lyf teer gebalsem hou
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:04:28 UTC 2025
|