Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weer 'n toets!
Weer 'n toets! [boodskap #20556] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Terwyl my maandelange stryd met MWeb voortduur, kom hier vandag 'n horde ou
boodskappe aan wat ek nooit ontvang het nie.

In my naïwiteit hoop ek dis 'n teken dat hulle gede-MWeb is. So, as enige
iemand wat nie by MWeb is nie, dié boodskap sien, laat my asb. weet.

Groete

--
Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is nie vir Sissies nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Weer 'n toets! [boodskap #20634 is 'n antwoord op boodskap #20556] Di, 02 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Henri ek sit in Australie en ek sien hom. Kyk die datum en tyd hierbo.
Dit het f...all te doen met MWEB.
News.per.enternet.com.au hier in Oz doen nie veel beter nie. Vir dae
aaneen swyg die donner soos die graf en dan skielik kry ek 88
boodskappe. G'n mens kan daai volume hanteer nie. Dis so goed jy probeer
om 'n sip van 'n brandkraan te kry.

*sug*
Alwyn

Henri Burger wrote:
>
> Terwyl my maandelange stryd met MWeb voortduur, kom hier vandag 'n horde ou
> boodskappe aan wat ek nooit ontvang het nie.
>
> In my naïwiteit hoop ek dis 'n teken dat hulle gede-MWeb is. So, as enige
> iemand wat nie by MWeb is nie, dié boodskap sien, laat my asb. weet.
>
> Groete
>
> --
> Henri Burger, Tzaneen. RSA
> 'Afrika is nie vir Sissies nie!'
> (e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Re: Bill Clinton (was Doedie en kie)
Volgende onderwerp: "Kanniebos" deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 15:07:15 MGT 2024