Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Bill Clinton (was Doedie en kie)
Re: Bill Clinton (was Doedie en kie) [boodskap #20461] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...

> Nog een wat hom blind staar teen sy eie konsep
> van "wat in Washington aangaan." Nee ou Lou,
> wat in Washington aangaan is 'n heksejag teen 'n
> hoogs suksesvolle president wat hulle nou al vir
> meer as vier jaar in die hande wil kry. 'n Heksejag
> deur 'n klomp WIT MANS wat die 30 persent van
> die Amerikaanse kiesers verteenwoordig wat meestal
> rassisties dink

(knip res van die diatribe)

Hey Doudie

Een van twee goed:

1. Jy het geval vir die "spin" of
2. Jy soek reaksie.

Bill - wie glo hom (regtig) deesdae?

Oor sy "sukses" - die eintlike rede is die NYSE. Neewat, Amerika is
suksesvol, nieteenstaande Bill se posisie.

Hy word nog geag deur die Amerikaners net omdat die alternatief nie juis
beter is nie. Hier stem ek bietjie saam met jou - sie republiekeine het
hulle sleg misgis, en hulle strategiee het misluk, en hulle eie gedrag was
nie juis inspirerend nie. (Heelwat paralelle met John Major en sy
spannetjie in in die VK in 95, 96, 97.)

Oor Monica - ek dink nie mens hoef veel meer te se as wat Robbert te se
gehad het nie:

"Mmmmmmm. Hebben ze in de VS geen mooiere vrouwen voor de machtigste man
ter wereld?
Dan dat kamerolifantje?"

So bietjie stout, maar nogal snaaks...

Bees
Re: Bill Clinton (was Doedie en kie) [boodskap #20463 is 'n antwoord op boodskap #20461] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> Ek dink
> Amerikaners glo alles wat Bill Clinton
> vir hulle sê oor handel, skoolopvoeding,
> hoe om minder diefstal en moorde in die
> stede te kry, ens. ens.

Nee Doudie,

Jy gee jouself weg hier - let op na dit wat jy moet nalaat om te se. Jy moes
jou stelling kwalifiseer. Jy kon nie net se: "Amerikaners glo alles wat Bill
Clinton se." En dit is die punt. Die ou is 'n liegbek. En Amerika kan baie
beter doen, Demokraat of Republikein. Wit of swart, man of vrou.

Daar is tienduisend mense wat die verstand het om Greenspan aan te stel.

> Hulle glo vir hom as hy dinge doen in
> Ierland en die Middel-Ooste en Kosovo
> ensovoorts.

En die Sudan? Bliksem, daardie Sudanese was werklik 'n gevaar vir die
mensdom. Dit is die ander belangrike punt: sy motiewe sal van nou af altyd
'n issue wees - al maak hy die beste besluit moontlik.
Amerika, en die wereld, kan beter doen as Clinton. Baie beter.

En oor die aanhaling uit Robbert se bydrae - ek het dit baie duidelik
gekwalifiseer.

Bees
Re: Bill Clinton (was Doedie en kie) [boodskap #20493 is 'n antwoord op boodskap #20461] So, 31 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Bees" writes:

> En die Sudan? Bliksem, daardie Sudanese was werklik 'n gevaar vir die
> mensdom. Dit is die ander belangrike punt: sy motiewe sal van nou af altyd
> 'n issue wees - al maak hy die beste besluit moontlik.
> Amerika, en die wereld, kan beter doen as Clinton. Baie beter.

Ou Bees, ek dink nie jy verstaan hoe
dinge deesdae werk nie. Vandag word
daar oorlog gemaak deur langafstand-
projektiele - so 'n moderne versie
van die kettie of die pyl en boog.
Vandag stuur Amerika en haar vennote
nie meer lewendige soldate in nie.
Hulle sit hulle groot skepe in die
water en dan bombardeer hulle. Die
VSA wou al lank al vir die Sudan
gewaarsku het dat hulle met vuur
speel deur terroriste te beskerm,
veral Bin Laden. So twee welgeplaaste
sarsies na die Sudan en Bin Laden
se kampe na hulle die Amerikaanse
ambassades in Afrika gebombardeer
het, en het jy al weer 'n piep uit
Bin Laden gehoor? Dieselfde wat
gebeur het met Khadafi. Nou as ou
Saddam net sy ore wil uitwas.

Gloudina
Re: Bill Clinton (was Doedie en kie) [boodskap #20496 is 'n antwoord op boodskap #20461] So, 31 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Bees" writes:

> Bill - wie glo hom (regtig) deesdae?
>
> Oor sy "sukses" - die eintlike rede is die NYSE. Neewat, Amerika is
> suksesvol, nieteenstaande Bill se posisie.

En wie dink jy het Greenspan, die hoof
van die Reserwebank, en Rubin aangestel?
Wie weet wat hy doen wanneer hy Cohen,
'n hoogs-gerespekteerde Republikein,
aanstel as Secretary of Defense. Ek dink
Amerikaners glo alles wat Bill Clinton
vir hulle sê oor handel, skoolopvoeding,
hoe om minder diefstal en moorde in die
stede te kry, ens. ens. Dis jy wat 'n
dom stelling maak wanneer jy sê wie glo
vir hom. Jy weet nie waarvan jy praat nie.
Hulle glo vir hom as hy dinge doen in
Ierland en die Middel-Ooste en Kosovo
ensovoorts.

> Oor Monica - ek dink nie mens hoef veel meer te se as wat Robbert te se
> gehad het nie:
>
> "Mmmmmmm. Hebben ze in de VS geen mooiere vrouwen voor de machtigste man
> ter wereld?
> Dan dat kamerolifantje?"
>
> So bietjie stout, maar nogal snaaks...
>
> Bees

En aha, hier kom die werklike seksisme
uit, by beide Robbert en jy. Maak maklik
opmerkings oor vroue en hulle voorkoms?
Dink julle ou wit mans het die reg om te
sit en pontifikeer oor sake wat eintlik
niks met julle te doen het nie. S^e my,
is julle albei so skoon van beeld?

Linda Tripp
Re: Bill Clinton (was Doedie en kie) [boodskap #20550 is 'n antwoord op boodskap #20461] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 31 Jan 1999 23:47:27 GMT, wrote:

> Vandag word
> daar oorlog gemaak deur langafstand-
> projektiele - so 'n moderne versie
> van die kettie of die pyl en boog.
> Vandag stuur Amerika en haar vennote
> nie meer lewendige soldate in nie.

Halfuur weg van die VSA is ook maar WEG VAN DIE VSA af - met duidelik
nie meer 'n goeie idde wat hier aangaan nie.

Jy moet meermale kom kuier, ou tante. My vrou "carpool" saam met 'n
vrou wie se man nounet terug is in die VSA van diens wat hy in Alaska
gedoen het (ek weet dis nie buiteland nie, Gloudina) nadat hy diens in
Sudan gedoen het. Hy het juis uit die Lugmag bedank en nou by 'n
privaat redery aangesluit sodat hy nie meer in die buiteland hoef
diens te doen nie.

Johan P
Re: Bill Clinton (was Doedie en kie) [boodskap #20554 is 'n antwoord op boodskap #20461] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robbert Zijlstra  is tans af-lyn  Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Je praat weer voor je beurt zus!

Moderne oorlog. Ha, zoals op de Balkan? Daar liggen tienduizenden Europeanen en
Amerikanen (en nog meer uit andere landen in Afrika (Kenya) en Arabië). Deze
oorlog wordt zeker niet met Kruisraketten en slimme wapens uitgevochten. Maar
dit is de echte oorlog zoals die tegenwoordig gevoerd wordt en niet een
mediaoorlog om een besmeurde Leider in het zadel en op de troon te houden. En ze
wordt gevochten met 40 jaar oude tanks en kanonnen, en met messen en vuisten als
het er op aankomt.

Ik was in Turkije toen de Amerikanen Soedan en Afganistan bombardeerden. Denk je
dat de Turken niet doorhadden waarom het bombardement op dat moment plaatshad?
Iedere Turk of Arabier kent nu drie woorden Engels: "wag the dog".

Dat is geen oorlog. Dat is een mediavertoning. De Amerikanen wisten niet eens
WAT ze bombardeerden met hun "slimme bommen". Walgelijk. Ik begrijp niet hoe
iemand het kan opnemen voor een leider die zo diep gezonken is.

Robbert

@igs.net wrote:

> "Bees" writes:
>
>> En die Sudan? Bliksem, daardie Sudanese was werklik 'n gevaar vir die
>> mensdom. Dit is die ander belangrike punt: sy motiewe sal van nou af altyd
>> 'n issue wees - al maak hy die beste besluit moontlik.
>> Amerika, en die wereld, kan beter doen as Clinton. Baie beter.
>
> Ou Bees, ek dink nie jy verstaan hoe
> dinge deesdae werk nie. Vandag word
> daar oorlog gemaak deur langafstand-
> projektiele - so 'n moderne versie
> van die kettie of die pyl en boog.
> Vandag stuur Amerika en haar vennote
> nie meer lewendige soldate in nie.
> Hulle sit hulle groot skepe in die
> water en dan bombardeer hulle. Die
> VSA wou al lank al vir die Sudan
> gewaarsku het dat hulle met vuur
> speel deur terroriste te beskerm,
> veral Bin Laden. So twee welgeplaaste
> sarsies na die Sudan en Bin Laden
> se kampe na hulle die Amerikaanse
> ambassades in Afrika gebombardeer
> het, en het jy al weer 'n piep uit
> Bin Laden gehoor? Dieselfde wat
> gebeur het met Khadafi. Nou as ou
> Saddam net sy ore wil uitwas.
>
> Gloudina
Re: Bill Clinton (was Doedie en kie) [boodskap #20630 is 'n antwoord op boodskap #20461] Di, 02 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 01 Feb 1999 15:50:41 GMT, e...@dot.com (Johan P) wrote:
|> Vandag word
|> daar oorlog gemaak deur langafstand-
|> projektiele - so 'n moderne versie
|> van die kettie of die pyl en boog.
|> Vandag stuur Amerika en haar vennote
|> nie meer lewendige soldate in nie.
|
Bob is hierdie week in Spanje, nadat hy troepe in Ysland gaan aflewer
het (hy doen nog diens vir die Airgaurd). Die troepe oefen daar sodat
hulle oorsee aangewend kan word....hulle is almal lewendige
soldate....

Johan
Vorige onderwerp: Re: Glashuisies... (Was Doedie en Kie)
Volgende onderwerp: Weer 'n toets!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 19:57:45 MGT 2024