Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pluimsaad(Was:Re: Nkabinde vermoor)
Pluimsaad(Was:Re: Nkabinde vermoor) [boodskap #20473] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
hen...  is tans af-lyn  hen...
Boodskappe: 133
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Senior Lid
prop...@aol.com (ProPacem) skryf:

> Ek het vergeet om my naam aan te heg. En ja, ek het my skermnaam van pluimsaad
> na propacem verander.
>
> leswin

Nee, man, Leswin! Ek het gehou van Pluimsaad. Dit het so mooi gepas by 'n
SA'er wat deur die wind weggewaai is. Hoe dan nou?

Groete

Henri Burger

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Pluimsaad(Was:Re: Nkabinde vermoor) [boodskap #20501 is 'n antwoord op boodskap #20473] So, 31 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> hen...@my-dejanews.com

> Nee, man, Leswin! Ek het gehou van Pluimsaad.

Hello Henri

Hopelik het jy my respons elders gelees. Alhoewel ek ook van pluimsaad hou,
was dit maar 'n tawwe storie vir amerikaners.

groetnis

leswin
Vorige onderwerp: Wat is: Om iemand te "lap" in Afrikaans?
Volgende onderwerp: Seën
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 15:58:58 MGT 2024