Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat 'n fees (ontslae van Gloudina)
Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #19899] Do, 14 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
UITEINDELIK

My "kill file" was nog nooit so op datum soos nou nie.

Gloudina, pos maar jou gedigte, jy is nommer EEN op die kill file.
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #19925 is 'n antwoord op boodskap #19899] Vr, 15 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" writes:

> UITEINDELIK
>
> My "kill file" was nog nooit so op datum soos nou nie.
>
> Gloudina, pos maar jou gedigte, jy is nommer EEN op die kill file.

Mense soos jy en Frikkie, op wie se
"kill file" ek ook blykbaar is,
amuseer my. In plaas van nou net nie
my poste te lees (soos wat enige
volwasse mens sal doen as hy nie van
my skrywerasies hou nie), moet jy
die feit nou uitbasuin op die nuus-
groep. Alle volwasse mense kan dus
sien wat jy doen, en verstaan die
sielkundige implikasies: jy wil aandag
trek. En op 'n snaakse manier het die
geestelike agonie wat vir jou dwing
om aandag te trek op hierdie nuusgroep,
iets te doen met my. Nou wonder ek
met watter deel van my kuberbeeld op
hierdie nuusgroep konnekteer jy op
so 'n negatiewe manier dat jy dit
moet probeer beveg deur dit te "kill."
Is dit Gloudina as poster van gedigte,
of Gloudina wat in 'n anderland sit
maar nog funksioneer as 'n burger van
'n kuber-afrikanerskap? Of miskien is
dit iets anders wat ek nie eens kan
raai nie. Onthou egter, die beste
kill file sit in die brein en in die
vingers. Meganiese kill files het hulle
tekortkomings. Soos Frikkie uitgevind
het as hy die dinge wat hy probeer moor
in ander se poste lees. En meeste van
die tyd kon hy hom nie help nie, en het
dan daarop gereageer. Ha, Ha.

Die varkie oor die water.
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #19926 is 'n antwoord op boodskap #19899] Vr, 15 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Jan 1999 09:09:18 +0200, "Riaan" wrote:

[/color]
> My "kill file" was nog nooit so op datum soos nou nie.
>
> Gloudina, pos maar jou gedigte, jy is nommer EEN op die kill file.>>

Sy het geantwoord.
Sy lag vir jou.
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #19927 is 'n antwoord op boodskap #19899] Vr, 15 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
subie  is tans af-lyn  subie
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
wat het dan nou van die broederliefde geword.ons ou klompie kan net
stry ondermekaar.die eie ek is vir die afrikaner te belangrik en elkeen wil
n klein generaaltjie wees.voorspoed !!
sagmoedige neelsie
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #19978 is 'n antwoord op boodskap #19899] Ma, 18 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam met wat jy sê, die probleem is net Generaal Gloudina is 'n tipe
van 'n diktator.

Sy pos gedigte links en regs, probeer die Afrikaner taal "suiwer hou", die
sedes skoon hou, maar aan die ander kant pos sy "Afrikaner gedigte vol
Engelse woorde, en soos die een gedig dit duidelik stel "ek wens iemand hier
het piel"

Nou verskoon my as ek dit dan dalk verkeerd verstaan maar vir my lyk dit of
die antie heeltemal die kluts kwyt geraak het. Op die koop toe sal sy ook so
nou en dan vir jou probeer vertel hoe ons hier in SA moet maak of nie moet
maak nie.

En om mee af te sluit as jy nie met haar politieke mening saamstem nie is jy
"melaats"

So haar ou dik gat

subie wrote in message ...
> wat het dan nou van die broederliefde geword.ons ou klompie kan net
> stry ondermekaar.die eie ek is vir die afrikaner te belangrik en elkeen wil
> n klein generaaltjie wees.voorspoed !!
> sagmoedige neelsie
>
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #19979 is 'n antwoord op boodskap #19899] Ma, 18 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Van watter broederliefde praat jy nou hier..
Ek bly eerder `n klein generaaltjie voordat ek my met die semels meng.
Frikkie

On Fri, 15 Jan 1999 19:16:02 +0200, "subie" wrote:

> wat het dan nou van die broederliefde geword.ons ou klompie kan net
> stry ondermekaar.die eie ek is vir die afrikaner te belangrik en elkeen wil
> n klein generaaltjie wees.voorspoed !!
> sagmoedige neelsie
>
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #19980 is 'n antwoord op boodskap #19899] Ma, 18 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
In haar neus.

Riaan wrote in message ...
> Ek stem saam met wat jy sê, die probleem is net Generaal Gloudina is 'n tipe
> van 'n diktator.
>
> Sy pos gedigte links en regs, probeer die Afrikaner taal "suiwer hou", die
> sedes skoon hou, maar aan die ander kant pos sy "Afrikaner gedigte vol
> Engelse woorde, en soos die een gedig dit duidelik stel "ek wens iemand hier
> het piel"
>
> Nou verskoon my as ek dit dan dalk verkeerd verstaan maar vir my lyk dit of
> die antie heeltemal die kluts kwyt geraak het. Op die koop toe sal sy ook so
> nou en dan vir jou probeer vertel hoe ons hier in SA moet maak of nie moet
> maak nie.
>
> En om mee af te sluit as jy nie met haar politieke mening saamstem nie is jy
> "melaats"
>
>
> So haar ou dik gat
>
> subie wrote in message ...
>> wat het dan nou van die broederliefde geword.ons ou klompie kan net
>> stry ondermekaar.die eie ek is vir die afrikaner te belangrik en elkeen wil
>> n klein generaaltjie wees.voorspoed !!
>> sagmoedige neelsie
>>
>
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #19981 is 'n antwoord op boodskap #19899] Ma, 18 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Riaan,
Wel uiteindelik ook iemand wat bygekom het. Jy moes dit eintlik al
lankal gedoen het, want die een wat met die semels meng en gesels ag
ek ook deel van die semels.
Groete
Frikkie.

Ps: Daar gaan nou baie negatiewe boodskappe na jou toe kom, maar
ignoreer hulle eenvoudig en wees trots op jou velkleur en op wat jy
besluit het om te doen.

On Thu, 14 Jan 1999 09:09:18 +0200, "Riaan" wrote:

> UITEINDELIK
>
> My "kill file" was nog nooit so op datum soos nou nie.
>
> Gloudina, pos maar jou gedigte, jy is nommer EEN op die kill file.
>
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #19982 is 'n antwoord op boodskap #19899] Ma, 18 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:

> Hallo Riaan,
> Wel uiteindelik ook iemand wat bygekom het. Jy moes dit eintlik al
> lankal gedoen het, want die een wat met die semels meng en gesels ag
> ek ook deel van die semels.
> Groete
> Frikkie.

Ha, ha, ha. Vanoggend glimlag ek van
oor tot oor. Beide my boys, Frikkie
en Riaan, kan hulself nie keer nie:
hulle praat oor die senter van hulle
bestaan: Gloudina. Die energie wat
verspil word! Die persoonlikheids-
trekke wat te voorskyn kom! Die
mag wat Gloudina het om toutjies
te trek en die marionette se
vingertjies op en af te laat beweeg.
Word groot, Frikkie en Riaan.
Ignoreer Gloudina.

Mademoiselle Piggee.
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #20004 is 'n antwoord op boodskap #19899] Di, 19 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Mooi hoor.

@igs.net wrote in message ...
> lou writes:
>
>> @igs.net wrote:
>>>
>>> Ha, ha, ha. Vanoggend glimlag ek van
>>> oor tot oor. Beide my boys, Frikkie
>>> en Riaan, kan hulself nie keer nie:
>>> hulle praat oor die senter van hulle
>>> bestaan: Gloudina.
>>
>> Afrikaanse les nr 2: Senter?? Middelpunt is die aanvaarde woord in di
>> ekonteks :).
>
>
> Senter, Lou, soos die senter in 'n
> rugbywedstryd. (Of noem julle dit
> deesdae "middelpunte"?) Sien, ek
> is die skrumskakel, en Riaan en
> Frikkie is die agtervleuels en jy
> hardloop somtyds met die bal, maar
> in sulke onnosele rigtings dat ek
> nie weet wat om jou te noem nie.
> Dis sulke tyd dat hulle sommer die
> ou vierkleur hys.
>
> Gloudina
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #20005 is 'n antwoord op boodskap #19899] Di, 19 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> Ha, ha, ha. Vanoggend glimlag ek van
> oor tot oor. Beide my boys, Frikkie
> en Riaan, kan hulself nie keer nie:
> hulle praat oor die senter van hulle
> bestaan: Gloudina.

Afrikaanse les nr 2: Senter?? Middelpunt is die aanvaarde woord in di
ekonteks :).
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #20006 is 'n antwoord op boodskap #19899] Di, 19 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou writes:

> @igs.net wrote:
>>
>> Ha, ha, ha. Vanoggend glimlag ek van
>> oor tot oor. Beide my boys, Frikkie
>> en Riaan, kan hulself nie keer nie:
>> hulle praat oor die senter van hulle
>> bestaan: Gloudina.
>
> Afrikaanse les nr 2: Senter?? Middelpunt is die aanvaarde woord in di
> ekonteks :).

Senter, Lou, soos die senter in 'n
rugbywedstryd. (Of noem julle dit
deesdae "middelpunte"?) Sien, ek
is die skrumskakel, en Riaan en
Frikkie is die agtervleuels en jy
hardloop somtyds met die bal, maar
in sulke onnosele rigtings dat ek
nie weet wat om jou te noem nie.
Dis sulke tyd dat hulle sommer die
ou vierkleur hys.

Gloudina
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #20032 is 'n antwoord op boodskap #19899] Wo, 20 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
My moer. Is sy nog hier?

@igs.net wrote in message ...
> lou writes:
>
>> @igs.net wrote:
>>>
>>> Ha, ha, ha. Vanoggend glimlag ek van
>>> oor tot oor. Beide my boys, Frikkie
>>> en Riaan, kan hulself nie keer nie:
>>> hulle praat oor die senter van hulle
>>> bestaan: Gloudina.
>>
>> Afrikaanse les nr 2: Senter?? Middelpunt is die aanvaarde woord in di
>> ekonteks :).
>
>
> Senter, Lou, soos die senter in 'n
> rugbywedstryd. (Of noem julle dit
> deesdae "middelpunte"?) Sien, ek
> is die skrumskakel, en Riaan en
> Frikkie is die agtervleuels en jy
> hardloop somtyds met die bal, maar
> in sulke onnosele rigtings dat ek
> nie weet wat om jou te noem nie.
> Dis sulke tyd dat hulle sommer die
> ou vierkleur hys.
>
> Gloudina
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #20034 is 'n antwoord op boodskap #19899] Wo, 20 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>>
>> Afrikaanse les nr 2: Senter?? Middelpunt is die aanvaarde woord in di
>> ekonteks :).
>
> Senter, Lou, soos die senter in 'n
> rugbywedstryd. (Of noem julle dit
> deesdae "middelpunte"?) Sien, ek
> is die skrumskakel, en Riaan en
> Frikkie is die agtervleuels en jy
> hardloop somtyds met die bal, maar
> in sulke onnosele rigtings dat ek
> nie weet wat om jou te noem nie.
> Dis sulke tyd dat hulle sommer die
> ou vierkleur hys.
>
> Gloudina

Donder ne', nou is dit senter soos in rugby. Gloudina - jy het jou
roeping gemis, want soos jy kan duck en dive as jy jou naam po-po maak
laat my al dink aan iemand met 'n regsagtergrong. (Maar dan soos jy sê
- 'n senter moet ook kan duck en dive :) ) Net so by the way - vir
iemand wat so ver geleerd is in Afrikaans is jou sinsbou ook maar so so.
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #20118 is 'n antwoord op boodskap #19899] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan) writes:

> On 22 Jan 1999 01:52:28 GMT, said the following:
> | Ag, ou Johan, wat Secret Squirrel was
> | en nou hierdie Doedie Nel, hou tog maar
> | op voor jy begin. Ek is al klaar moeg
> | vir die valsheid.
> |
> Nee wat ou tante, scout's honor en al daai - dis nie ek nie - ook
> meeste van dit is bietjieste walglik vir my smaak - die NG is nie meer
> so lekker om te lees met al die vuilbekke en godslastering op nie.
>
> Ek belowe - ek het nou geen aliasse op nie - vra maar die boffins om
> vir jou die speurwerk te doen oor waar die plasings vandaan kom...
>
> Johan

OK, Johan, ek glo jou. Ek wou maar
net toets. Ek het ook nie gedink dat
jy sulke walglike taal sou praat nie.
Ek dink nog Squirrel en Doedie is
dieselfde, en kort voor lank vang
ons hom.

Piggy Watson.
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #20119 is 'n antwoord op boodskap #19899] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Doedie Nel writes:

> Beste Riaan,
>
> (Is jy dalk die Riaan wat tromme speel op Johann Stemmet se Noot vir
> Noot?) Moet nie so lelik wees nie. Ek hou van Gloudina en wil nog eendag
> saam met haar 'n manikuur ondergaan. Ek dink dit sal snaaks wees.
>
> Liefies
>
> Doedie

Ag, ou Johan, wat Secret Squirrel was
en nou hierdie Doedie Nel, hou tog maar
op voor jy begin. Ek is al klaar moeg
vir die valsheid.

Doudie
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #20120 is 'n antwoord op boodskap #19899] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 22 Jan 1999 01:52:28 GMT, said the following:
| Ag, ou Johan, wat Secret Squirrel was
| en nou hierdie Doedie Nel, hou tog maar
| op voor jy begin. Ek is al klaar moeg
| vir die valsheid.
|
Nee wat ou tante, scout's honor en al daai - dis nie ek nie - ook
meeste van dit is bietjieste walglik vir my smaak - die NG is nie meer
so lekker om te lees met al die vuilbekke en godslastering op nie.

Ek belowe - ek het nou geen aliasse op nie - vra maar die boffins om
vir jou die speurwerk te doen oor waar die plasings vandaan kom...

Johan
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #20121 is 'n antwoord op boodskap #19899] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doedie Nel  is tans af-lyn  Doedie Nel
Boodskappe: 19
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Riaan wrote:

> UITEINDELIK
>
> My "kill file" was nog nooit so op datum soos nou nie.
>
> Gloudina, pos maar jou gedigte, jy is nommer EEN op die kill file.

Beste Riaan,

(Is jy dalk die Riaan wat tromme speel op Johann Stemmet se Noot vir
Noot?) Moet nie so lelik wees nie. Ek hou van Gloudina en wil nog eendag
saam met haar 'n manikuur ondergaan. Ek dink dit sal snaaks wees.

Liefies

Doedie
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #20122 is 'n antwoord op boodskap #19899] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doedie Nel  is tans af-lyn  Doedie Nel
Boodskappe: 19
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Riaan wrote:

> Ek stem saam met wat jy sê, die probleem is net Generaal Gloudina is 'n tipe
> van 'n diktator.
>
> En om mee af te sluit as jy nie met haar politieke mening saamstem nie is jy
> "melaats"
>
> So haar ou dik gat

Liewe Riaan,

Ons het 'n tannie Jones gehad wat saam met die res van die wyk probeer
het om my
en my vriendinne by die kerk te kry. Sy het ook so 'n dik agterstewe
gehad, en
eendag toe sy gaan sit het sy oopgeskeur. Hulle moes 27 steke in die
gleuf
tussen haar boude inwerk Dit het nogal lank gevat om gesond te word, en
sy het
baie gewig verloor terwyl sy so op haar maag gelê en wag het dat alles
toe groei.
Ek verstaan sy het daarna 'n nuwe perm en 'n boyfriend gekry - die ou
wat lyke
moes balsem in die hospitaal se lykshuis. Moet asseblief nie so lelik
wees nie.
Netnou bars jou gat ook oop.

Liefies

Doedie
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #20285 is 'n antwoord op boodskap #19899] Ma, 25 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Let's Go Travel  is tans af-lyn  Let's Go Travel
Boodskappe: 27
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Johan wrote in message ...
>> Nee wat ou tante, scout's honor en al daai - dis nie ek nie - ook
> meeste van dit is bietjieste walglik vir my smaak - die NG is nie meer
> so lekker om te lees met al die vuilbekke en godslastering op nie.
>
> Ek belowe - ek het nou geen aliasse op nie - vra maar die boffins om
> vir jou die speurwerk te doen oor waar die plasings vandaan kom...

Johan,

Hier staan ek jou by. Ek het 'n e-pos ontvang van 'n persoon in hierdie
nuusgroep wie se e-pos presies dieselfde inhoud gehad het as 'n artikel
gepos in hierdie nuusgroep, behalwe die naam "Doedie" is nie gebruik nie.
Ek het die persoon se e-pos adres vergelyk met Doedie se artikels en dit kom
vanaf dieselfde ISP. Dus is ek oortuig daarvan dat daardie persoon en
Doedie een en dieselfde mens - Die ISP waarna ek verwys is "acenet.co.za".

Julie
Visit my website: http://www.oocities.org/~tiegercat
My Photo Album: http://www.oocities.org/~julesworld
Page me: http://wwp.mirabilis.com/1624030
For my always up-to-date contact information:
http://www.planetall.com/main.asp?cid=1263596
Vorige onderwerp: Johan hou op kwaad stook
Volgende onderwerp: Matekwaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 22:26:26 MGT 2024