Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat 'n fees (ontslae van Gloudina)
Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #19899] |
Thu, 14 January 1999 00:00  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
UITEINDELIK
My "kill file" was nog nooit so op datum soos nou nie.
Gloudina, pos maar jou gedigte, jy is nommer EEN op die kill file.
|
|
|
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #19925 is 'n antwoord op boodskap #19899] |
Fri, 15 January 1999 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Riaan" writes:
> UITEINDELIK
>
> My "kill file" was nog nooit so op datum soos nou nie.
>
> Gloudina, pos maar jou gedigte, jy is nommer EEN op die kill file.
Mense soos jy en Frikkie, op wie se
"kill file" ek ook blykbaar is,
amuseer my. In plaas van nou net nie
my poste te lees (soos wat enige
volwasse mens sal doen as hy nie van
my skrywerasies hou nie), moet jy
die feit nou uitbasuin op die nuus-
groep. Alle volwasse mense kan dus
sien wat jy doen, en verstaan die
sielkundige implikasies: jy wil aandag
trek. En op 'n snaakse manier het die
geestelike agonie wat vir jou dwing
om aandag te trek op hierdie nuusgroep,
iets te doen met my. Nou wonder ek
met watter deel van my kuberbeeld op
hierdie nuusgroep konnekteer jy op
so 'n negatiewe manier dat jy dit
moet probeer beveg deur dit te "kill."
Is dit Gloudina as poster van gedigte,
of Gloudina wat in 'n anderland sit
maar nog funksioneer as 'n burger van
'n kuber-afrikanerskap? Of miskien is
dit iets anders wat ek nie eens kan
raai nie. Onthou egter, die beste
kill file sit in die brein en in die
vingers. Meganiese kill files het hulle
tekortkomings. Soos Frikkie uitgevind
het as hy die dinge wat hy probeer moor
in ander se poste lees. En meeste van
die tyd kon hy hom nie help nie, en het
dan daarop gereageer. Ha, Ha.
Die varkie oor die water.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #20004 is 'n antwoord op boodskap #19899] |
Tue, 19 January 1999 00:00   |
Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Mooi hoor.
@igs.net wrote in message ...
> lou writes:
>
>> @igs.net wrote:
>>>
>>> Ha, ha, ha. Vanoggend glimlag ek van
>>> oor tot oor. Beide my boys, Frikkie
>>> en Riaan, kan hulself nie keer nie:
>>> hulle praat oor die senter van hulle
>>> bestaan: Gloudina.
>>
>> Afrikaanse les nr 2: Senter?? Middelpunt is die aanvaarde woord in di
>> ekonteks :).
>
>
> Senter, Lou, soos die senter in 'n
> rugbywedstryd. (Of noem julle dit
> deesdae "middelpunte"?) Sien, ek
> is die skrumskakel, en Riaan en
> Frikkie is die agtervleuels en jy
> hardloop somtyds met die bal, maar
> in sulke onnosele rigtings dat ek
> nie weet wat om jou te noem nie.
> Dis sulke tyd dat hulle sommer die
> ou vierkleur hys.
>
> Gloudina
|
|
|
|
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #20006 is 'n antwoord op boodskap #19899] |
Tue, 19 January 1999 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
lou writes:
> @igs.net wrote:
>>
>> Ha, ha, ha. Vanoggend glimlag ek van
>> oor tot oor. Beide my boys, Frikkie
>> en Riaan, kan hulself nie keer nie:
>> hulle praat oor die senter van hulle
>> bestaan: Gloudina.
>
> Afrikaanse les nr 2: Senter?? Middelpunt is die aanvaarde woord in di
> ekonteks :).
Senter, Lou, soos die senter in 'n
rugbywedstryd. (Of noem julle dit
deesdae "middelpunte"?) Sien, ek
is die skrumskakel, en Riaan en
Frikkie is die agtervleuels en jy
hardloop somtyds met die bal, maar
in sulke onnosele rigtings dat ek
nie weet wat om jou te noem nie.
Dis sulke tyd dat hulle sommer die
ou vierkleur hys.
Gloudina
|
|
|
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #20032 is 'n antwoord op boodskap #19899] |
Wed, 20 January 1999 00:00   |
Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
My moer. Is sy nog hier?
@igs.net wrote in message ...
> lou writes:
>
>> @igs.net wrote:
>>>
>>> Ha, ha, ha. Vanoggend glimlag ek van
>>> oor tot oor. Beide my boys, Frikkie
>>> en Riaan, kan hulself nie keer nie:
>>> hulle praat oor die senter van hulle
>>> bestaan: Gloudina.
>>
>> Afrikaanse les nr 2: Senter?? Middelpunt is die aanvaarde woord in di
>> ekonteks :).
>
>
> Senter, Lou, soos die senter in 'n
> rugbywedstryd. (Of noem julle dit
> deesdae "middelpunte"?) Sien, ek
> is die skrumskakel, en Riaan en
> Frikkie is die agtervleuels en jy
> hardloop somtyds met die bal, maar
> in sulke onnosele rigtings dat ek
> nie weet wat om jou te noem nie.
> Dis sulke tyd dat hulle sommer die
> ou vierkleur hys.
>
> Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat 'n fees (ontslae van Gloudina) [boodskap #20285 is 'n antwoord op boodskap #19899] |
Mon, 25 January 1999 00:00  |
Let's Go Travel
Boodskappe: 27 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Johan wrote in message ...
>> Nee wat ou tante, scout's honor en al daai - dis nie ek nie - ook
> meeste van dit is bietjieste walglik vir my smaak - die NG is nie meer
> so lekker om te lees met al die vuilbekke en godslastering op nie.
>
> Ek belowe - ek het nou geen aliasse op nie - vra maar die boffins om
> vir jou die speurwerk te doen oor waar die plasings vandaan kom...
Johan,
Hier staan ek jou by. Ek het 'n e-pos ontvang van 'n persoon in hierdie
nuusgroep wie se e-pos presies dieselfde inhoud gehad het as 'n artikel
gepos in hierdie nuusgroep, behalwe die naam "Doedie" is nie gebruik nie.
Ek het die persoon se e-pos adres vergelyk met Doedie se artikels en dit kom
vanaf dieselfde ISP. Dus is ek oortuig daarvan dat daardie persoon en
Doedie een en dieselfde mens - Die ISP waarna ek verwys is "acenet.co.za".
Julie
Visit my website: http://www.oocities.org/~tiegercat
My Photo Album: http://www.oocities.org/~julesworld
Page me: http://wwp.mirabilis.com/1624030
For my always up-to-date contact information:
http://www.planetall.com/main.asp?cid=1263596
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 03:16:59 UTC 2025
|