| Lelie wit ! [boodskap #19956] |
So., 17 Januarie 1999 00:00  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder of Steve Twete gesien het dit is nie net die spanne wat lelie wit
is nie, maar die TOESKOUERS ook. Waar is die "massa" swart ondersteuners, en
hoekom kan hulle nie ook betaal om die wedstryde by te woon nie.
|
|
|
|
|
|
| Re: Lelie wit ! [boodskap #20055 is 'n antwoord op boodskap #19956] |
Do., 21 Januarie 1999 00:00   |
Jan Megannon
Boodskappe: 3 Geregistreer: Januarie 1999
|
Junior Lid |
|
|
Ja, dit is nogal opmerklik dat die meerderheid toeskouers baie aan die
leliewit kant kant is, maar moet asseblief nie hulle aandag daarop vestig
nie!!! Die volgende ding wat jy sal hoor is dat die pryse van kaartjies
gewysig gaan word, waar die 'historically advantaged' volgens 'n glyskaal
meer sal moet betaal om die "agtergeblewenis" te subsidieer, sodat hulle ook
kan bywoon.
Nog 'n ding is dat hulle die kameramanne van rassisme gaan beskuldig, omdat
die meeste jong dames waarop gefokus word blank is!! Of as dit daarby
uitkom, voel hulle nie meer so agtergeblewe nie??
Ek is nie 'n rassis nie, maar ek hou ook nie van kinderk*k nie! Hulle moet
liewer ons sport uit los en hulle fokus op die dinge wat hulle aandag meer
nodig het!
Jan Patrick Megannon jmeg...@intekom.co.za.no.bs
Remove the no.bs (No Bullshit) to email me!!.
Some people wonder if there is life after death.
In fact, some people make me wonder if there is life after BIRTH!!!
Riaan wrote in message ...
> Ek wonder of Steve Twete gesien het dit is nie net die spanne wat lelie wit
> is nie, maar die TOESKOUERS ook. Waar is die "massa" swart ondersteuners, en
> hoekom kan hulle nie ook betaal om die wedstryde by te woon nie.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Lelie wit ! [boodskap #20212 is 'n antwoord op boodskap #19956] |
So., 24 Januarie 1999 00:00   |
Sas Kloppers
Boodskappe: 29 Geregistreer: Januarie 1999
|
Junior Lid |
|
|
Jan Megannon wrote:
> Ja, dit is nogal opmerklik dat die meerderheid toeskouers baie aan die
> leliewit kant kant is, maar moet asseblief nie hulle aandag daarop vestig
> nie!!! Die volgende ding wat jy sal hoor is dat die pryse van kaartjies
> gewysig gaan word, waar die 'historically advantaged' volgens 'n glyskaal
> meer sal moet betaal om die "agtergeblewenis" te subsidieer, sodat hulle ook
> kan bywoon.
Gisteraand se krieket was absoluut die mees fantastiese wedstryd wat ek
nog ooit
aanskou het. Die veggees van Suid Afrika het aan Wes Indie 'n helse
sielkundige
knou gegee, en ek dink die res van die toer gaan maar redelik eensydig
wees. Van
ondersteuners gepraat, julle is so 'n bietjie agter die tyd. Wanderers
se
toeskouers gisteraand was toe glad nie so leliewit soos wat beweer word
nie.
Goed die helfte van die toeskouers was gekleurd, met 'n groot deel
hiervan mense
uit die Indier gemeenskap. Nee wat, hulle se mos there's none so blind
as he who
won't see. Krieket is wel oppad as 'n gemengde sport met gemengde
ondersteuning.
Ek dink wel dat die prys van kaartjies en die venues dit vir baie
swartes
moeilik maak om daar te kom, maar miskien is dit tog beter so.....
|
|
|
|
| Re: Lelie wit ! [boodskap #20332 is 'n antwoord op boodskap #19956] |
Di., 26 Januarie 1999 00:00  |
JP
Boodskappe: 40 Geregistreer: Augustus 1997
|
Volle Lid |
|
|
Hy wil nie verstaan nie
Alwyn Van Rooyen wrote in message ...
> Oom Steve verstaan nie altyd die werk so lekker nie ...
|
|
|
|