Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Orania Tuisblad - Lees, Alwyn, Lees
Re: Orania Tuisblad - Lees, Alwyn, Lees [boodskap #19918] Vr, 15 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Alwyn Van Rooyen wrote in message ...

> Swaer, met alle liefde en respek, ek verstaan nie eintlik die taal nie.

Ag nee wat Alwyn - probeer. Lees dit net 'n paar keer - daar is min wat
Athur skryf wat 'n Afrikaner nie kan verstaan na twee keer se lees nie,
veral omdat die konteks gewoonlik bekend is.

En jou one-liners is regtig hopeloos.

Bees.
Re: Orania Tuisblad - Lees, Alwyn, Lees [boodskap #19940 is 'n antwoord op boodskap #19918] Sa, 16 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Alwyn Van Rooyen" writes:

> OK tjoppie.

Dis nou die eerste keer wat jy
sin maak, ou "panzer."

Sadam Hussein

> Bees wrote in message

>> En jou one-liners is regtig hopeloos.
>>
>> Bees.
Re: Orania Tuisblad - Lees, Alwyn, Lees [boodskap #19946 is 'n antwoord op boodskap #19918] Sa, 16 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Mooi hoor.

@igs.net wrote in message ...
> "Alwyn Van Rooyen" writes:
>
>
>> OK tjoppie.
>
> Dis nou die eerste keer wat jy
> sin maak, ou "panzer."
>
> Sadam Hussein
>
>
>
>> Bees wrote in message
>
>>> En jou one-liners is regtig hopeloos.
>>>
>>> Bees.
>
Re: Orania Tuisblad - Lees, Alwyn, Lees [boodskap #19948 is 'n antwoord op boodskap #19918] Sa, 16 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
OK tjoppie.

Bees wrote in message ...
>
> Alwyn Van Rooyen wrote in message ...
>
>> Swaer, met alle liefde en respek, ek verstaan nie eintlik die taal nie.
>
>
> Ag nee wat Alwyn - probeer. Lees dit net 'n paar keer - daar is min wat
> Athur skryf wat 'n Afrikaner nie kan verstaan na twee keer se lees nie,
> veral omdat die konteks gewoonlik bekend is.
>
> En jou one-liners is regtig hopeloos.
>
> Bees.
>
Vorige onderwerp: "Ek skryf uit Maputo" deur MARK BEHR
Volgende onderwerp: Help 'n outjie ASSEBLIEF
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 06 03:32:09 MGT 2024