Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Help 'n outjie ASSEBLIEF
Help 'n outjie ASSEBLIEF [boodskap #19935] Sa, 16 Januarie 1999 00:00
Toets  is tans af-lyn  Toets
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Vriende,

Ek is besig om 'n stukkie HTML te toets en ek soek bietjie
hulp om te sien of die ding wil werk. Wil jy nie ASSEBLIEF
na die volgende adres gaan en aan my 'n nota in die toepaslike
ruimte skryf nie. Jou samewerking sal baie waardeer word.
Wanneer jy dit doen, sal ek nie eers weet wie jy is of wat
jou E-pos adres is nie, dus is hierdie nie 'n slim set om jou
adres in die hande te kry nie, maar is regtig 'n toets.

Die adres: http://home.yebo.co.za/~dm44

Dankie,

Danie
Vorige onderwerp: Re: Orania Tuisblad - Lees, Alwyn, Lees
Volgende onderwerp: Uitnodiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 08:50:40 MGT 2024