Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Leendert
Leendert [boodskap #19652] Di, 22 Desember 1998 00:00 na volgende boodskap
Leon du Plessis  is tans af-lyn  Leon du Plessis
Boodskappe: 14
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Waar's Leendert? Hierdie groep begin nou so effe vervelig word.
Re: Leendert [boodskap #19655 is 'n antwoord op boodskap #19652] Wo, 23 Desember 1998 00:00 Na vorige boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leon du Plessis" skryf:
> Waar's Leendert? Hierdie groep begin nou so effe vervelig word.
>

Seker op vakansie...

Somtyds gaan dit ook seker maar met die meeste van ons so druk dat ons nie
kan hoor wat ons dink nie. Nou is dit stil - maar dit is maar oor die obvious
redes

Groete uit Kaasland

-Gideon-
Vorige onderwerp: Kersfees
Volgende onderwerp: Re: practical joke (Vir igs)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 19:13:27 MGT 2024