Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Grow Up!
Grow Up! [boodskap #19568] |
Sun, 06 December 1998 00:00  |
Secret Squirrel
Boodskappe: 34 Geregistreer: January 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
I have to say that these pueril and immature attempts at being amusing are the most ridiculous I've encountered for a long time.
Just keep them in the Afrikaans section please.
That's the only place that they would be appreciated!
Squirrel
|
|
|
|
|
Re: Grow Up! [boodskap #19571 is 'n antwoord op boodskap #19568] |
Sun, 06 December 1998 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Henry van Zyl writes:
> Ou skwirrel, 'n mens
word geken aan jou geselskap. As jy dan nou die ng as
"pueril" (sic) en "immature" beskou, maar tog self
> soontoe gaan, sê dit dan nou nie dalkies iets van jou eie pueriliteit en onvolwassenheid nie?
>
> Secret Squirrel wrote:
>
>> I have to say that these pueril and immature attempts at being amusing are the most ridiculous I've encountered for a long time.
>>
>> Just keep them in the Afrikaans section please.
>>
>> That's the only place that they would be appreciated!
>>
>> Squirrel
Aldus die AWB-eekhoring, wat nie 'n glimlag
van sy gesig kan weghou oor Hennerietjie
en sy pa se manewales nie. Terloops,
waar is Simon deesdae? Oorwinter hy,
soos 'n eekhoring hier by ons, in 'n
gat in 'n boom?
Piggy, sonder sokkies binnekant,
met sokkies buitekant,
oom leendit. Frokkies
weier ek om te dra.
Ek wonder hoe die
Afrikaanse "frokkie"
(an undergarment)
nou verband hou met die
Engelse woord "frock"?
Wat dra Nederlanders
onder hulle hemde in
die winter? Hier in
Noord-Amerika dra
mans nie meer
frokkies
nie.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Grow Up! [boodskap #19596 is 'n antwoord op boodskap #19568] |
Tue, 08 December 1998 00:00  |
A.A. Hagen
Boodskappe: 155 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina heeft geschreven...
> Die Engelse vertaling van die woord "frok/frokkie"
> is "vest." Maar dit is nie in die noord-amerikaanse
> betekenis van "vest" waar 'n mens dit in Afrikaans
> met die woord "onderbaadjie" sou vertaal nie.
> "a woolen garment formerly worn by sailors."
Een baaien rok! Die droegen de zeelui vroeger. Baaien (grof wol, flanel)
onderkleding dus.
Groeten,
Arthur
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 10:19:33 UTC 2025
|