Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Rooibostee in Virginia
Re: Rooibostee in Virginia [boodskap #19147] Do, 12 November 1998 00:00 na volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Nov 1998 00:22:24 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

|Amerikaanse vriende het by my rooibostee leer ken, en hul voorraad is nou
|op. Hulle woon in Purcellville, Virginia, 'n uur per motor Wes van
|Washington DC waar hulle dikwels kom.
|
|Weet iemand van 'n plek in Washington of omstreke wat SA produkte soos
|rooibostee verkoop?
|
|Of 'n posbestellingsdiens wat in die VSA sulke produkte lewer?
|
Ons het die volgende een die goedkoopste gevind:

PROTEA IMPORTS
60 COLUMBIA WAY #300
MARKHAM, ONTARIO, L3R 0C9

TEL: (905) 470-9558 FAX: (905) 886-8597
TOLL FREE: 1 800 804-2285

E-Mail: pro...@ibm.net

http://www.worldec.com/protea/html/

Hulle stuur 'n pamflet uit met al hulle produkte en pryse, maar
deesdae kan 'n mens ook direk by hulle op die Internet bestel.

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: Rooibostee in Virginia [boodskap #19148 is 'n antwoord op boodskap #19147] Do, 12 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JC[0]  is tans af-lyn  JC[0]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 13 Nov 1998 00:22:24 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

> Amerikaanse vriende het by my rooibostee leer ken, en hul voorraad is nou
> op. Hulle woon in Purcellville, Virginia, 'n uur per motor Wes van
> Washington DC waar hulle dikwels kom.
>
> Weet iemand van 'n plek in Washington of omstreke wat SA produkte soos
> rooibostee verkoop?
>
> Of 'n posbestellingsdiens wat in die VSA sulke produkte lewer?
>
> (Ek sien nie daarna uit om elke paar maande kospakkies van die VSA te stuur
> nie :-)
>
> Groete, Leendert
>
>

Probeer Harbour Cafe SA by:
http://www.freeyellow.com/members2/dvisser/index.html

JC
Re: Rooibostee in Virginia [boodskap #19149 is 'n antwoord op boodskap #19147] Do, 12 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan ) writes: >

> Ons het die volgende een die goedkoopste gevind:
>
> PROTEA IMPORTS
> 60 COLUMBIA WAY #300
> MARKHAM, ONTARIO, L3R 0C9
>
> TEL: (905) 470-9558 FAX: (905) 886-8597
> TOLL FREE: 1 800 804-2285
>
> E-Mail: pro...@ibm.net
>
> http://www.worldec.com/protea/html/
>
> Hulle stuur 'n pamflet uit met al hulle produkte en pryse, maar
> deesdae kan 'n mens ook direk by hulle op die Internet bestel.

Aitsa! So daar kom tog iets goeds
uit Kanada. Hulle maak ook egte en
goeie boerewors in Toronto. En
biltong. Maar dit smaak nie soos
die ware jakob nie. Na my mening
smaak slegs ingesmokkelde biltong
hier in Kanada lekker.

Piggy in die land van pemmican.
Re: Rooibostee in Virginia [boodskap #19178 is 'n antwoord op boodskap #19147] Vr, 13 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Nov 1998 02:46:37 GMT, "ekspat" wrote:

|Hulle kan die konsulaat in DC bel en hulle vra, daar is heelwat winkels in
|Virginia (die voorstede na aan DC) wat roobos verkoop. Daar is ook n
|posbesteldiens genaamd Cappies. Ek weet nie of Cappies nog bestaan nie,
|maar hulle kan Juluka bel (n Suid-Afrikaanse koerantjie uitgegee deur mense
|in DC), Cappies het dikwels in Juluka geadverteer.
|
Die uitgewer van Juluka, Cliff Matheson, kan gekontak word by:

"Clifford M. Matheson"

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Vorige onderwerp: Hierdie nuusgroep sucks
Volgende onderwerp: 2e briefie vir oom kaspaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:25:36 MGT 2024