Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » rassenvermenging
rassenvermenging [boodskap #18728] Do, 29 Oktober 1998 00:00 na volgende boodskap
SAE  is tans af-lyn  SAE
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
Hier in Nederland wordt het steeds gewoner dat blanken met zwarten, blanken
met Aziaten, etc. gaan samenwonen en trouwen. Je zou dus kunnen stellen dat
rassenvermenging hier meer en meer geaccepteerd wordt.

Dit in tegenstelling tot cultuurvermenging. Ik ben van mening dat 2
verschillende culturen bij elkaar tot botsingen leidt. Een Christen en een
Moslim kunnen naar mijn mening beter apart blijven, omdat de verschillen te
groot zijn. Een zwarte en een blanke kunnen zich naar mijn mening prima
vermengen, mits ze uit een zelfde cultuur komen en dus dezelfde normen en
waarden hebben.

Ik ben benieuwd wat jullie Afrikaners daarvan denken.

Nog een vraagje zijn er hier zwarte Afrikaans sprekenden in deze
nieuwsgroep?
Re: rassenvermenging [boodskap #18770 is 'n antwoord op boodskap #18728] Sa, 31 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FvE  is tans af-lyn  FvE
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ik ken in Nederland veel mensen die een gemengd huwelijk hebben, gaat heel
goed. Hun kinderen leren "best of both". De mensen zelf zijn tolerant en
vriendelijk. Wat kan er dan fout aan zijn ? Wat is fout aan een "baster
nasie" Ik ben blij dat ik in een baster nasie woon.

Oom Kaspaas heeft geschreven in bericht ...
> Rasse vermenging, veral tussen kleurgroepe, maar veral tussen
> twee uiterstes soos Afrika swartes met wittes of asiate - is 'n gruwel en
> onnatuurlik. Dit bring 'n baster nasie voort - 'n aberasie! Daarom waarsku
> ek, Nederland loop die risiko om al meer en meer 'n land van basters te
> word!
> -----------------
>
> SAE wrote in message ...
>> Hier in Nederland wordt het steeds gewoner dat blanken met zwarten, blanken
>> met Aziaten, etc. gaan samenwonen en trouwen. Je zou dus kunnen stellen dat
>> rassenvermenging hier meer en meer geaccepteerd wordt.
>>
>> Dit in tegenstelling tot cultuurvermenging. Ik ben van mening dat 2
>> verschillende culturen bij elkaar tot botsingen leidt. Een Christen en een
>> Moslim kunnen naar mijn mening beter apart blijven, omdat de verschillen te
>> groot zijn. Een zwarte en een blanke kunnen zich naar mijn mening prima
>> vermengen, mits ze uit een zelfde cultuur komen en dus dezelfde normen en
>> waarden hebben.
>>
>> Ik ben benieuwd wat jullie Afrikaners daarvan denken.
>>
>> Nog een vraagje zijn er hier zwarte Afrikaans sprekenden in deze
>> nieuwsgroep?
>>
>
Re: rassenvermenging [boodskap #18771 is 'n antwoord op boodskap #18728] Sa, 31 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Kaspaas  is tans af-lyn  Oom Kaspaas
Boodskappe: 19
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Rasse vermenging, veral tussen kleurgroepe, maar veral tussen
twee uiterstes soos Afrika swartes met wittes of asiate - is 'n gruwel en
onnatuurlik. Dit bring 'n baster nasie voort - 'n aberasie! Daarom waarsku
ek, Nederland loop die risiko om al meer en meer 'n land van basters te
word!
-----------------

SAE wrote in message ...
> Hier in Nederland wordt het steeds gewoner dat blanken met zwarten, blanken
> met Aziaten, etc. gaan samenwonen en trouwen. Je zou dus kunnen stellen dat
> rassenvermenging hier meer en meer geaccepteerd wordt.
>
> Dit in tegenstelling tot cultuurvermenging. Ik ben van mening dat 2
> verschillende culturen bij elkaar tot botsingen leidt. Een Christen en een
> Moslim kunnen naar mijn mening beter apart blijven, omdat de verschillen te
> groot zijn. Een zwarte en een blanke kunnen zich naar mijn mening prima
> vermengen, mits ze uit een zelfde cultuur komen en dus dezelfde normen en
> waarden hebben.
>
> Ik ben benieuwd wat jullie Afrikaners daarvan denken.
>
> Nog een vraagje zijn er hier zwarte Afrikaans sprekenden in deze
> nieuwsgroep?
>
Re: rassenvermenging [boodskap #18796 is 'n antwoord op boodskap #18728] So, 01 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jacques Heydenrych  is tans af-lyn  Jacques Heydenrych
Boodskappe: 14
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 31 Oct 1998 23:20:38 +0200, "Oom Kaspaas"
wrote:

> Rasse vermenging, veral tussen kleurgroepe, maar veral tussen
> twee uiterstes soos Afrika swartes met wittes of asiate - is 'n gruwel en
> onnatuurlik. Dit bring 'n baster nasie voort - 'n aberasie! Daarom waarsku
> ek, Nederland loop die risiko om al meer en meer 'n land van basters te
> word!
Gaan doen 'n bietjoe navorsing oor biodiversiteit.
Verwys na Tiger Woods as 'n praktiese voorbeeld.

Jacques
Die fout in my epos adres is met opset.
Re: rassenvermenging [boodskap #18797 is 'n antwoord op boodskap #18728] So, 01 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Oom Kaspaas" wrote:
> Rasse vermenging, veral tussen kleurgroepe, maar veral tussen
> twee uiterstes soos Afrika swartes met wittes of asiate - is 'n gruwel en
> onnatuurlik. Dit bring 'n baster nasie voort - 'n aberasie! Daarom waarsku
> ek, Nederland loop die risiko om al meer en meer 'n land van basters te
> word!

Gruwel?

Onnatuurlik?

Ag nou ja. Met al die Van er Merwes, Pretoriusse, Britse, Reyneckes,
Bezuidenhoudts ens. ens. in my voorgeslagte is ek dood gelukkig om die baster
te wees wat ek is.

Dis nou van al daai klomp Hollanderbasters, Fransbasters ens uit Europa en die
6% wat hier plaaslik nog bygekom het uit Afrika en Asië.

Ek meen. Vat nou die spul in Holland - wie weet waar het hulle voorgeslagte
nie orals vandaan gekom nie - voor die Romeinse tyd nog, al daai ou spul uit
sentraal-Asië wat daar kom plak het in Wes-Europa (en die "first peoples" van
Europa uitgeroei het dat dit omtrent nog net die Baske en 'n paar ander is
wat oor is.

Maar daai Romeine. Ek lees iewers hulle het etlike miljoene slawe uit swart
Afrika ingevoer in die paar eeue wat hulle in beheer was - ook van Holland,
Engeland en so. En die vrystelling van slawe was natuurlik 'n soort algemene
praktyk in Rome - veral in die testament van die eienaar.

Ag, en nie so lank gelede nie. Daai Spul Spanjaarde wat vir 'n eeu of wat die
Gebied van Nederland en België beset het - die ou spul was nogal erg ondertrou
met daai klomp More uit Afrika wat vir eeue en eeue die grootste deel van
Spanje as 'n kolonie aangehou het.

Om nie eens te praat van die spulletjie Portugese nie (dis nou onse Ferreiras
en daai) Een ou wat behoort te weet vertel dat 10% van die bevolking van
Lissabon in die jare 1400 swart Afrikane was - ok maar slawe, meesal, maar
later in die bevolking opgeneem.

En om terug te kom by die Hollanners. Ek meen - voor 1652 al was daar hoeveel
van hulle met mammas uit Maleisië/Indonesië. Kyk nou maar vir onse Van der
Stel wat toe weer terug is Holland toe. Met sy kinnertjies. En van hulle se
kindskinnertjies het heel moontlik in die volgende eeu of wat weer as "suiwer
Hollanders" na SA ge-emigreer. En ek meen. Van der Stel was nie die enigste
Hollanner met 'n mamma wat nie 'n Hollander was nie. Die Hollanders is vandag
nog bekend dat hulle nie juis in die opsig diskrimineer nie, nie waar nie.

Ag nee, wat. Ek dink ons spul aberrante bastertjies het nie te sleg gedoen nie
- so al met die gruwels en die onnatuurlikhede saam.

Liefhewwend, Neefie

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: rassenvermenging [boodskap #18847 is 'n antwoord op boodskap #18728] Ma, 02 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
midde  is tans af-lyn  midde
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
Op Sun, 01 Nov 1998 10:00:51 GMT, oos...@geocities.com had de
volgende te sê:

|Ag nee, wat. Ek dink ons spul aberrante bastertjies het nie te sleg gedoen nie
|- so al met die gruwels en die onnatuurlikhede saam.
|
Ek sien nou selfs die Amrikaaaners se groot held, Jefferson, had maar
ook 'n donker kat geknyp.....
Groete!
Re: rassenvermenging [boodskap #18848 is 'n antwoord op boodskap #18728] Ma, 02 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
midde  is tans af-lyn  midde
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 31 Oct 1998 23:20:38 +0200, "Oom Kaspaas"
had the following to say:

|Rasse vermenging, veral tussen kleurgroepe, maar veral tussen
|twee uiterstes soos Afrika swartes met wittes of asiate - is 'n gruwel en
|onnatuurlik. Dit bring 'n baster nasie voort - 'n aberasie! Daarom waarsku
|ek, Nederland loop die risiko om al meer en meer 'n land van basters te
|word!
|-----------------
Glad nie onnatuurlik nie - die natuur laat nie toe dat diere van
verskillende spesies kleintjies voortbring nie, maar ons mense, wit,
swart, geel, rooi en bruin behoort almal aan die selfde spesies en kan
vryelik vermeng.

Is dit nie maar net ons bekrompe middeleeuse Europese agtergrond wat
ons so laat laer trek in ons eie ras nie? Ek vind dit baie meer
onnatuurlik!

Hoe groter verskeidenheid gene, hoe beter! Die natuur wys tog immers
ook dat dit so gebeur dat net die beste gene bly voortbestaan en
oorleef.
Groete!
Re: rassenvermenging [boodskap #18849 is 'n antwoord op boodskap #18728] Ma, 02 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
midde  is tans af-lyn  midde
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
Op Sat, 31 Oct 1998 22:29:15 +0100, "FvE" had
de volgende te sê:

|Ik ken in Nederland veel mensen die een gemengd huwelijk hebben, gaat heel
|goed. Hun kinderen leren "best of both". De mensen zelf zijn tolerant en
|vriendelijk. Wat kan er dan fout aan zijn ? Wat is fout aan een "baster
|nasie" Ik ben blij dat ik in een baster nasie woon.
|
Hoewel ek dit nie per se afkeur nie, dink ek tog daar is diepliggende
redes om nie inter ras huwelike aan te moedig nie. Hoe groter die
rasse verskil, hoe groter die kultuurverskil - en dit is waar die
probleme lê! Die kinder is nog vis nog vlees en leef baie swaar.

Daar is net beperkte gemeenskappe wat baster mense geheel en al
aanvaar.
Groete!
Re: rassenvermenging [boodskap #18850 is 'n antwoord op boodskap #18728] Ma, 02 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
jak...@prodigy.net (Jacques Heydenrych) wrote:
> On Sat, 31 Oct 1998 23:20:38 +0200, "Oom Kaspaas"
> wrote:
>
>> Rasse vermenging, veral tussen kleurgroepe, maar veral tussen
>> twee uiterstes soos Afrika swartes met wittes of asiate - is 'n gruwel en
>> onnatuurlik. Dit bring 'n baster nasie voort - 'n aberasie! Daarom waarsku
>> ek, Nederland loop die risiko om al meer en meer 'n land van basters te
>> word!
> Gaan doen 'n bietjoe navorsing oor biodiversiteit.
> Verwys na Tiger Woods as 'n praktiese voorbeeld.

Ja, wel. Ek stem nou nie saam met die oompie nie. Veral die manier waarop hy
sy standpunt formuleer vind ek heel afstootlik.

Maar ek het gedink dat die noodsaaklikheid van biodiversiteit (bewaring van
genepoele ens) miskien een van die min logiese grondslae vir steun vir sy
argument sou wees.

Per slot van rekening - "diversiteit" sonder homogeniteit is self bloot
homogeniteit, nie waar nie?

Ek sou dus ge-interesseerd wees in die argumente agter jou stelling hierbo.

Groete, Leendert

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Aanmatigende Kaspaas
Volgende onderwerp: Re: Why Must Whitey pay??
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:40:18 MGT 2024