Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weer die kampioen
Weer die kampioen [boodskap #18604] Ma, 26 Oktober 1998 00:00 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Na die naweek se rugby, en die aankondiging van die Springbokspan kan ek
nie help om te glo dat Suid-Afrika weer volgende jaar die wêreldbeker gaan
wen nie.

Daar is hope talent, en baie ouens kan opreg sleg voel dat hulle nie die
span gehaal het nie. Dit wys net hoe baie diepte daar in feitlik al die
posisies bestaan.

Dit moet lekker wees om die afrigter van 'n span te wees waar jy nie weet
wie op in te sit as iemand seer kry nie, want daar is so baie uitstekende
spelers om van te kies.

** Nou moet die Blou Bulle net Saterdag die WP goed op %#*@$ **
Re: Weer die kampioen [boodskap #18746 is 'n antwoord op boodskap #18604] Vr, 30 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
midde  is tans af-lyn  midde
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
On 26 Oct 1998 06:12:44 GMT, "Riaan" had the
following to say:
|
|** Nou moet die Blou Bulle net Saterdag die WP goed op %#*@$ **
Nooooooiit gesien nie - Blou bul gaan sy ... afgetrap kry!
Groete!
Vorige onderwerp: Raad vir Gloudina
Volgende onderwerp: Re: "Sharpeville Inquiry" by ANNE WELSH
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 06 01:15:11 MGT 2024