Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuusgroep
Nuusgroep [boodskap #18538] |
Fri, 23 October 1998 00:00 |
Henri Burger
Boodskappe: 317 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As 'n relatiewe laatkommer op hierdie groep, stel ek nogal belang om meer te
weet oor sy ontstaan.
Wie was die voorsteller, wat was die rasionale en 'charter'. Hoe het die
debat verloop, en wat was die argumente?
Iemand wat my kan inlig? Gloudina? Leendert?
Groete
--
Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is nie vir Sissies nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:36:30 UTC 2025
|