Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Foksies
Foksies [boodskap #18535] Vr, 23 Oktober 1998 00:00
Hans  is tans af-lyn  Hans
Boodskappe: 68
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
Henri Burger wrote in message ...
> Wat my laat dink aan die fox terrier ..............

Dankie Henri - lyk my ons kan 'n ding aan die gang sit hier.
Baie jagstories en ander hondemanewales het 'n foksie in die hoofrol maar
ander honde is ook welkom.

Hoe lyk dit met bydraes

Ou Boel
(die water in my adres is om spammers te versuip)
Vorige onderwerp: Re: Terrorisvark
Volgende onderwerp: Nuusgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 14:27:16 MGT 2024