Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Kappertjies" deur FERDI GREYLING
"Kappertjies" deur FERDI GREYLING [boodskap #18374] Ma, 19 Oktober 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
KAPPERTJIES
Ferdi Greyling

bruin grond
lê grof
langs die gras

sirkels
van kappertjie-blare
gloei groen in die grond

'n vuur
rooi blomme brand
in die middel van die groen

(Concept)
Vorige onderwerp: "Stillewe met tee om 'n tafel" deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: "Weeklag van die sater in die Winkelsentrum" deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 19:50:21 MGT 2024