Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Dolosse" deur DONALD RIEKERT
"Dolosse" deur DONALD RIEKERT [boodskap #16453] Do, 30 Julie 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
DOLOSSE
Donald Riekert

In Ma se swart pot
lê die dolosse onder
die skedel se leë oë
krap ek my geluk
in osse en perdjies
klim die toormannetjies
uit die wonderpot
Re: "Dolosse" deur DONALD RIEKERT [boodskap #16484 is 'n antwoord op boodskap #16453] Vr, 31 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
William  is tans af-lyn  William
Boodskappe: 4
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Junior Lid
hmmm en ek het nou net gepraat ook hekse !
Goeie gedig Donald
@igs.net wrote in message ...
>
>
> DOLOSSE
> Donald Riekert
>
> In Ma se swart pot
> lê die dolosse onder
> die skedel se leë oë
> krap ek my geluk
> in osse en perdjies
> klim die toormannetjies
> uit die wonderpot
>
Vorige onderwerp: "Magersfontein" deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: "Nuttige Reseppe" deur C.W. JOUBERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:11:57 MGT 2024