| Die hele boel - was Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1588] |
Ma., 28 Julie 2003 23:39  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
> Aah, ons praat soms van die hele kaboedel. Jou besittings dalk, of so
> iets?
>
Nou jy dit se, ons ken ook die boedel.
As mense gaan skei het hulle ook 'n boedelskeiding.
Sa die boel sal definitief van boedel kom.
Ons sal vir Gloudie vra :-))))
GrRico
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die hele boel ridders is drie [boodskap #1707 is 'n antwoord op boodskap #1692] |
Wo., 30 Julie 2003 20:55  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Tobie" skryf in boodskap news:bg90cr$etp$15@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Die Ridder"
> : >Nee, ons sal maar vir die ridders moet wag...:-)
> : >
> : >Lorinda
> :
> : Gearriveer...
> :
> : die Ridder
> : (hoofletter R)
> ---
> ridders soos in meervoud ............... party
> ouens lees ook net soos dit hulle pas
> sy't my ook ingesluit as 'n ridder, ek hou
> al hoe meer van haar.
>
> Ridder met die witperd, met 'n Blue Gold Macaw op
> sy skouer.
>
Nee, jy is 'n RIDDER, nie Long John Silver nie! Ag okay ons sal 'n
uitsondering maak. Jy kan "Ridder met Macaw" wees:-)
Lorinda
|
|
|
|