Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hardekoolvuur
Hardekoolvuur [boodskap #16345] Vr, 24 Julie 1998 00:00 na volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Het jy al gewonder hoe moeilik dit is om 'n kaartjie te bekom vir 'n
rugbywedstryd op Loftus?

Laat vriend Hay jou vertel by:

http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage7.htm

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Hardekoolvuur [boodskap #22514 is 'n antwoord op boodskap #16345] Ma, 19 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fizzer  is tans af-lyn  Fizzer
Boodskappe: 9
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Nog 'n Stormer?

hen...@my-dejanews.com wrote:

> Met die Super 12 Rugby kompetisie in volle swang, en die uwe se span wat op
> die kruin van die golf ry, loop die drome weer. Hoe lyk die rugbyhemel? Gaan
> kyk by:
>
> http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage7.htm
>
> Groete
>
> Henri Burger
>
> -----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
> http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Hardekoolvuur [boodskap #25376 is 'n antwoord op boodskap #16345] Wo, 18 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Henri Burger wrote:

> Vir diegene wat dalk gewonder het of die Hardekoolvuur uitgebrand het,
> net 'n nota om te sê dat hy na 'n maand gede-MWeb is, en te siene is by:
>
> http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage7.htm
>
> Groete
>
> Henri

En wanneer hoor ons weer van Hennerietjie?

Gloudina

>
>
> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
> Share what you know. Learn what you don't.
Re: Hardekoolvuur [boodskap #25432 is 'n antwoord op boodskap #16345] Vr, 20 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote in message
...

Henri Burger wrote:

> Vir diegene wat dalk gewonder het of die Hardekoolvuur uitgebrand het,
> net 'n nota om te sê dat hy na 'n maand gede-MWeb is, en te siene is by:
>
> http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage7.htm
>
> Groete
>
> Henri

En wanneer hoor ons weer van Hennerietjie?

Gloudina

Gloudina,

Ek vermoed sy pa het hom nie ng verbied.(wat 'n verlies...) By tye behoort
die onderwerpe 'n ouderdomsbeperking te hê!

Shannon

>
>
> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
> Share what you know. Learn what you don't.
Vorige onderwerp: Afrikaans gaan na die honde?
Volgende onderwerp: Skoon en Vuil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 20:11:07 MGT 2024