Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Viagra oepsie!
Viagra oepsie! [boodskap #16247] Do, 16 Julie 1998 00:00
JF Dullaart  is tans af-lyn  JF Dullaart
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Oeps, 'n tikfoutjie in die vorige ... :-(

=========================
Viagra
=====

Ek wonder, sê Ouma van Graan
Toe Oupa so krom verby gaan
Sou daai nuwe pil
Waaroor almal jil
Sy rug ook so regop laat staan?
===joop===================

http://www-jfd.its.uct.ac.za/
Vorige onderwerp: Re: Viagra
Volgende onderwerp: Immigreer na die VSA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:47:20 MGT 2024