Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kyk na iets anders...
Re: Kyk na iets anders... [boodskap #15651] |
Mon, 08 June 1998 00:00 |
Daniel
Boodskappe: 68 Geregistreer: July 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> So terloops - wat is 'n lekker Afrikaanse tongterm vir URL?
Uniforme hulpbron vinder (UHV) - dis in elk geval 'n direkte
vertaling van die Engelse tegniese betekenis. ;)
Wat van "webadres" - voor julle my skiet...
Daniel van Niekerk
South Africa
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 10:11:42 UTC 2025
|