Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die gebroke nasie
Die gebroke nasie [boodskap #15587 is 'n antwoord op boodskap #15588] Sa, 06 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
The Star:

June 5, 1998

Woe, we are a damaged people

By Mondli Makhanya

As Deputy President Thabo Mbeki took the podium in Parliament this week to
call for a national moral summit, the public was being treated to a heavy
dose of testimony about how South Africa lost its morality.

[...]

There is a lot wrong in our society.

The example quoted by Mbeki, of students who burnt a building because the
university would not provide free beer, is commonplace. There have been
incidents of pupils at cash-strapped schools boycotting class because
principals refuse to finance matric dances.

There is a disturbing tendency by unions to protect corruption and
criminality among their members as evidenced at the Post Office and the
licensing department. There is the rise in sexual crimes, which indicates
that the lack of respect for human dignity is pervasive.

And then of course there is the everyday flagrant violations of laws and the
unwillingness of authorities to act.

[...]

One major mistake that we as a country made when the new republic was
founded a few years ago was not to set a common agenda which would guide our
actions and which would be accepted across political and religious spectrums
(sien nota).

Upon taking office, Nelson Mandela's government came up with the woolly and
undefined concept of nation-building and reconciliation. How that nation was
going to be built and just exactly what we were going to reconcile about was
never clarified.

Others spoke of re-instilling the African concept of ubuntu, but this has
become nothing more than an advertising industry catchphrase.

[...]

...today we have a thoroughly adversarial relationship among the political
parties, between labour and business, between government and public- sector
unions and between ordinary members of different races.

And programmes meant to transform society have been widely abused. On
occasions contracts with empowerment elements in them have been used for
nepotistic ends by politicians.

The empowerment drive, whose aim is to change the balance of economic power
in the country, has given birth to an elitist Black Boy's Club whose ethos
is no different from the white businessmen who were so reviled as greedy
capitalists in an era recently past.

Mbeki's challenge should therefore be seized upon by everyone from trade
unions to church groups and business associations. We cannot bumble along
into the next five years of democracy the way we have over the past four....

Nota: Ek verskil hier van Makhanya. Ons het wel 'n "common agenda" wat deur
alle parlementêre politieke partye onderskryf word. Dit staan bekend as die
Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika.

Die probleem is dat die lojaliteit van die regerende party aan daardie
grondwet uiters selektief is.
Re: Die gebroke nasie [boodskap #15588 is 'n antwoord op boodskap #15587] Sa, 06 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 6 Jun 1998 23:52:39 +0300, "Leendert van Oostrum"
wrote:
>
> The example quoted by Mbeki, of students who burnt a building because the
> university would not provide free beer, is commonplace. There have been
> incidents of pupils at cash-strapped schools boycotting class because
> principals refuse to finance matric dances.
>
Hier is die toekoms van jou witgekalkte nuwe SA, Gloudina. Probeer
dit nou vir ons verduidelik sonder 'n teruggryp na die verlede!

As jy blankes krittiseer wat hieroor kla, moet jy self eers daar in SA
gaan bly tussen die swart gemeenskappe (nou - nie dertig jaar terug
nie) en dinge self daar gaan ervaar.
Re: Die gebroke nasie [boodskap #15614 is 'n antwoord op boodskap #15588] So, 07 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:

> Hier is die toekoms van jou witgekalkte nuwe SA, Gloudina. Probeer
> dit nou vir ons verduidelik sonder 'n teruggryp na die verlede!
>
> As jy blankes krittiseer wat hieroor kla, moet jy self eers daar in SA
> gaan bly tussen die swart gemeenskappe (nou - nie dertig jaar terug
> nie) en dinge self daar gaan ervaar.

Ek lees nie baie gereeld E-Beeld nie. Maar gisteraand
toe lees ek dit weer 'n slag. Hulle beskryf hoe die polisie
'n karsteel-sindikaat opgebreek het en gee die name van
die sewe polisiemanne onder die spul wat voor die hof
verskyn het. Die eerste drie name is duidelik Zulu of
Xhosa of 'n ander inheemse taal. Maar wat was my
verbasing toe ek die name van die laaste vier lees: dit
was Hendrick Syfret, Gert van Wyk, Hendrik Botha
en Greg Engelbrecht. Hoe verstaan ek dit nou? Ek het dan
gedink die eerbare Afrikaners wil net hulle plekkie in die
son hê sodat hulle hulle goeie Afrikaanse beginsels apart
en in vrede kan uitleef. Verduidelik Leendert, asseblief.
En Johan en Jennifer en so voort en so voort, verduidelik
bietjie weer hoe superieur die witman is en hoe sleg en dom
die jy-weet-wie's is.

Gloudina
Re: Die gebroke nasie [boodskap #15637 is 'n antwoord op boodskap #15588] Ma, 08 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Jun 1998 12:02:52 GMT, wrote:

> Ek lees nie baie gereeld E-Beeld nie. Maar gisteraand
> toe lees ek dit weer 'n slag. Hulle beskryf hoe die polisie
> 'n karsteel-sindikaat opgebreek het en gee die name van
> die sewe polisiemanne onder die spul wat voor die hof
> verskyn het. Die eerste drie name is duidelik Zulu of
> Xhosa of 'n ander inheemse taal. Maar wat was my
> verbasing toe ek die name van die laaste vier lees: dit
> was Hendrick Syfret, Gert van Wyk, Hendrik Botha
> en Greg Engelbrecht. Hoe verstaan ek dit nou?

Ek het so mooi gevra dat jy nie weer terug val op die "two wrongs
don't make a right" redenasie nie. Seker maar te veel gevra vir jou
los kop.... Bly by die punt en antwoord op die OORSPRONLIKE plasing
soos ek gevra het - as jy dit verstaan .....

> En Johan en Jennifer en so voort en so voort, verduidelik
> bietjie weer hoe superieur die witman is

... jong, sommer baie! Gaan kyk maar self in jou biblioteek en vors
na wat die Europeer deurgemaak het om te oorleef in die koue noorde
terwyl die swartes in Afrika sit en bessies eet het. Kom ek noem jou
net vyf simbole op: die wiel, skrif, simfoniekonsert, biskruit,
elektrisiteit.

> en hoe sleg en dom
> die jy-weet-wie's is.
>
... die swartes Gloudina, die swartes! Gaan kyk maar self hoe word
Afrika bestuur. Maak maar net jou oë oop!!!
Re: Die gebroke nasie [boodskap #15638 is 'n antwoord op boodskap #15588] Ma, 08 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" writes: >

> Johan N Potgieter wrote

>>> En Johan en Jennifer en so voort en so voort, verduidelik
>>> bietjie weer hoe superieur die witman is
>>
>> ... jong, sommer baie! Gaan kyk maar self in jou biblioteek en vors
>> na wat die Europeer deurgemaak het om te oorleef in die koue noorde
>> terwyl die swartes in Afrika sit en bessies eet het. Kom ek noem jou
>> net vyf simbole op: die wiel, skrif, simfoniekonsert, biskruit,
>> elektrisiteit.
>
> Wel, dit blyk dat begrip van geskiedenis nie 'n geneties oordraagbare
> voordeel van 'n wit vel is nie. Uit die vyf wat jy noem is daar net twee wat
> jy miskien aan "die Europeër" kan toeskryf.
>
> Die wiel en skrif kom albei uit die Midde-Ooste, en nie uit Europa nie.
> Buskruit kom van Sjina.
>
> Groete, Leendert

Leendert, ek dink Johan bedoel met "biskruit" (sic)
nie buskruit nie, maar beskuit.

Gloudina
Re: Die gebroke nasie [boodskap #15639 is 'n antwoord op boodskap #15588] Ma, 08 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Jun 1998 12:02:52 GMT, wrote:

'n karsteel-sindikaat opgebreek het en gee die name van[/color]
> die sewe polisiemanne onder die spul wat voor die hof
> verskyn het. Die eerste drie name is duidelik Zulu of
> Xhosa of 'n ander inheemse taal. Maar wat was my
> verbasing toe ek die name van die laaste vier lees: dit
> was Hendrick Syfret, Gert van Wyk, Hendrik Botha
> en Greg Engelbrecht. >>

Daar is baie van alle soort, Gloudina.
Ek kan jou verseker die wit misdadigers is net soveel soos die
swartes.

Nou die dag was daar 'n interresante berig van 'n wit Afrikaanse
Pretorianer wat na Engeland (sy vrou is Engels) geimmigreer het omdat
hy nie meer "die misdaad in SA kon vat nie".
Hy was alleen agter om te wag vir sy pensioen-uitbetaling toe hy
gevang word terwyl hy 'n winkel in die stad beroof.

En dan was Ferdi Barnard ook nou die dag gevonnis.

En Eugene de Kock het onder meer weer in die hof vertel hoe PW Botha
opdrag gegee het dat die Raad van Kerke se hoofkantoor destyds
opgeblaas moet word.
Re: Die gebroke nasie [boodskap #15640 is 'n antwoord op boodskap #15588] Ma, 08 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ja nee, ek is nou glad nie so 'n groot boffin nie - ek erken. En
dankie vir die instruksie! Ek verstaan die geskiedenis nou sommer
baie beter! Ek het nooit geweet daar was mense in Sjina nie!
Ek sal tog ook so bly wees as jy meer van die geskiedenis van die wiel
wil vertel. Ek het altyd gedink dit was 'n ou met die van Benz wat
dit uitgevind het .... Skrif dog ek kom uit Ingeland uit - my SubA
onderwyseres het altyd gesê: "Kom, laat die Engelse jou leer skryf",
en dan druk sy die skoonskrif kaartjie uit Birmingham onder my neus in
en ek moet dit netso naskryf .... Gelukkig is my vel na 'n
Minnesota winter witter as my begrip van die geskiedenis. Jis, dankie
Leendert, jy is so slim.....

Ek vermoed, en dit lyk of jy dit graag wil bevestig, dat ek reg was
met die aanduiding dat nie een van die vyf uit Afrika ontstaan het nie
- en dit was maar eintlik net my punt. Ek probeer net die teen pool
van Gloudina se standpunt stel om so te probeer ewewig bewerkstellig,
maar julle slim ouens moet maar verskoon waar ek droogmaak. (Ek self
sukkel maar net soos jy om nou en dan die plasings in konteks te
lees).

On Mon, 8 Jun 1998 21:15:32 +0300, "Leendert van Oostrum"
wrote:

>
> Johan N Potgieter wrote in message ...
>
>>> En Johan en Jennifer en so voort en so voort, verduidelik
>>> bietjie weer hoe superieur die witman is
>>
>> ... jong, sommer baie! Gaan kyk maar self in jou biblioteek en vors
>> na wat die Europeer deurgemaak het om te oorleef in die koue noorde
>> terwyl die swartes in Afrika sit en bessies eet het. Kom ek noem jou
>> net vyf simbole op: die wiel, skrif, simfoniekonsert, biskruit,
>> elektrisiteit.
>
> Wel, dit blyk dat begrip van geskiedenis nie 'n geneties oordraagbare
> voordeel van 'n wit vel is nie. Uit die vyf wat jy noem is daar net twee wat
> jy miskien aan "die Europeër" kan toeskryf.
>
> Die wiel en skrif kom albei uit die Midde-Ooste, en nie uit Europa nie.
> Buskruit kom van Sjina.
>
> Groete, Leendert
>
Re: Die gebroke nasie [boodskap #15641 is 'n antwoord op boodskap #15588] Ma, 08 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Johan N Potgieter wrote in message ...

>> En Johan en Jennifer en so voort en so voort, verduidelik
>> bietjie weer hoe superieur die witman is
>
> ... jong, sommer baie! Gaan kyk maar self in jou biblioteek en vors
> na wat die Europeer deurgemaak het om te oorleef in die koue noorde
> terwyl die swartes in Afrika sit en bessies eet het. Kom ek noem jou
> net vyf simbole op: die wiel, skrif, simfoniekonsert, biskruit,
> elektrisiteit.

Wel, dit blyk dat begrip van geskiedenis nie 'n geneties oordraagbare
voordeel van 'n wit vel is nie. Uit die vyf wat jy noem is daar net twee wat
jy miskien aan "die Europeër" kan toeskryf.

Die wiel en skrif kom albei uit die Midde-Ooste, en nie uit Europa nie.
Buskruit kom van Sjina.

Groete, Leendert
Re: Die gebroke nasie [boodskap #15658 is 'n antwoord op boodskap #15588] Di, 09 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 8 Jun 1998 12:45:56 GMT, wrote:

> Leendert, ek dink Johan bedoel met "biskruit" (sic)
> nie buskruit nie, maar beskuit.
>
> Gloudina
>
>
Slim voorstel: beskuit is 'n baie meer praktiese uitvindsel as
bu/iskruit. En die arme Amerikaners het dit nog nie eers ontdek nie!
Kultureel sommer heel arm !
Re: Die gebroke nasie [boodskap #15659 is 'n antwoord op boodskap #15588] Di, 09 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Nou die dag was daar 'n interresante berig van 'n wit Afrikaanse
> Pretorianer wat na Engeland (sy vrou is Engels) geimmigreer het omdat
> hy nie meer "die misdaad in SA kon vat nie".
> Hy was alleen agter om te wag vir sy pensioen-uitbetaling toe hy
> gevang word terwyl hy 'n winkel in die stad beroof.
>
> En dan was Ferdi Barnard ook nou die dag gevonnis.
>
> En Eugene de Kock het onder meer weer in die hof vertel hoe PW Botha
> opdrag gegee het dat die Raad van Kerke se hoofkantoor destyds
> opgeblaas moet word.
>
>
Ja, en ons sit almal hier met ons mooi wit gesiggies en dink ons kan
nie stink nie ...!
Re: Die gebroke nasie [boodskap #15660 is 'n antwoord op boodskap #15588] Di, 09 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Johan N Potgieter wrote:
>
> On 8 Jun 1998 12:45:56 GMT, wrote:
>
>> Leendert, ek dink Johan bedoel met "biskruit" (sic)
>> nie buskruit nie, maar beskuit.
>>
>> Gloudina
>>
>>
> Slim voorstel: beskuit is 'n baie meer praktiese uitvindsel as
> bu/iskruit. En die arme Amerikaners het dit nog nie eers ontdek nie!
> Kultureel sommer heel arm !

Hmmm ja dan hoef sekere mense hulle nie elke keer te beskyt as iemand
die skryfkuns aan die europeërs toedig nie :q
Vorige onderwerp: Re: Kyk na iets anders...
Volgende onderwerp: Re: Hygromans.. vir Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 12:55:42 MGT 2024