Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kwaad ;-)
Kwaad ;-) [boodskap #1542] So, 27 Julie 2003 20:29 na volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
stree...@charter.net (Streepmuis) wrote:

> Waarom antwoord hy ook nie my
> vraag/antwoord op sy stelling oor daardie "slim" prof wat hy aangehaal
> het nie?

Ek wag ook op 'n antwoord, Tobie. :-)
Re: Kwaad ;-) [boodskap #1544 is 'n antwoord op boodskap #1542] So, 27 Julie 2003 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 16:29:48 -0400, Katryn wrote:

> stree...@charter.net (Streepmuis) wrote:
>
>> Waarom antwoord hy ook nie my
>> vraag/antwoord op sy stelling oor daardie "slim" prof wat hy aangehaal
>> het nie?
>
> Ek wag ook op 'n antwoord, Tobie. :-)
>

Tobie sal jou môre antwoord, Katryn.
Hy is 'n ou wat saam met die pappagaaie gaan slaap

DD
Re: Kwaad ;-) [boodskap #1545 is 'n antwoord op boodskap #1544] So, 27 Julie 2003 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Tobie sal jou môre antwoord, Katryn.
> Hy is 'n ou wat saam met die pappagaaie gaan slaap

Okay, ek sal dan geduldiger probeer wees. :-)
Maar maar MAAR ek het 'n antwoord al gister gepos en hy het
heeeeeeeldag vandag gehad.
:-)
Re: Kwaad ;-) [boodskap #1546 is 'n antwoord op boodskap #1545] So, 27 Julie 2003 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 17:01:21 -0400, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> Tobie sal jou môre antwoord, Katryn.
>> Hy is 'n ou wat saam met die pappagaaie gaan slaap
>
> Okay, ek sal dan geduldiger probeer wees. :-)
> Maar maar MAAR ek het 'n antwoord al gister gepos en hy het
> heeeeeeeldag vandag gehad.
> :-)

Jy het wel nie heeeeeeldag gebruik nie
maar jy het ook jouself heeele rukkie gegun
en 'n heeele paar slukke yswyn gebruik in jou
beskouing van die nuwe situasie en hoe om dit
te hanteer:-)))))

DD
Re: Kwaad ;-) [boodskap #1547 is 'n antwoord op boodskap #1546] So, 27 Julie 2003 21:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 23:06:57 +0200, DD wrote:

> On Sun, 27 Jul 2003 17:01:21 -0400, Katryn
> wrote:
>
>> DD wrote:
>>
>>> Tobie sal jou môre antwoord, Katryn.
>>> Hy is 'n ou wat saam met die pappagaaie gaan slaap
>>
>> Okay, ek sal dan geduldiger probeer wees. :-)
>> Maar maar MAAR ek het 'n antwoord al gister gepos en hy het
>> heeeeeeeldag vandag gehad.
>> :-)

As ek in 'n steeg in 'n bakleiery betrokke raak,
sal dit lekker wees om jou agter my te hê. Die
wat lê sal jy skop:-)))

DD
Re: Kwaad ;-) [boodskap #1548 is 'n antwoord op boodskap #1547] So, 27 Julie 2003 21:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 23:09:19 +0200, DD wrote:


>
> As ek in 'n steeg in 'n bakleiery betrokke raak,
> sal dit lekker wees om jou agter my te hê. Die
> wat lê sal jy skop:-)))
>
> DD
>

Shittt, ek was net te laat om diè een te cancel:-)))

DD
Re: Kwaad ;-) [boodskap #1549 is 'n antwoord op boodskap #1542] So, 27 Julie 2003 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:fhg8ivgkimrsdeg3bhlr4hfifm13s3ghio@4ax.com...
> DD wrote:
>
>>> As ek in 'n steeg in 'n bakleiery betrokke raak,
>>> sal dit lekker wees om jou agter my te hê. Die
>>> wat lê sal jy skop:-)))
>>>
>>> DD
>>>
>>
>> Shittt, ek was net te laat om dié een te cancel:-)))
>
> Gmmmmffff.....
> GGGMMMMFFFFFF
> GRRRRRRMMMMMFFFFFFF!!
> :-)
>
> Lekker slaap, almal.

Dankie vir die lekker slaap wense! En ons sal saam skop Katryn....:-))

Lorinda
Re: Kwaad ;-) [boodskap #1550 is 'n antwoord op boodskap #1548] So, 27 Julie 2003 21:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

>> As ek in 'n steeg in 'n bakleiery betrokke raak,
>> sal dit lekker wees om jou agter my te hê. Die
>> wat lê sal jy skop:-)))
>>
>> DD
>>
>
> Shittt, ek was net te laat om diè een te cancel:-)))

Gmmmmffff.....
GGGMMMMFFFFFF
GRRRRRRMMMMMFFFFFFF!!
:-)

Lekker slaap, almal.
Re: Kwaad ;-) [boodskap #1551 is 'n antwoord op boodskap #1550] So, 27 Julie 2003 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 17:21:51 -0400, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>>> As ek in 'n steeg in 'n bakleiery betrokke raak,
>>> sal dit lekker wees om jou agter my te hê. Die
>>> wat lê sal jy skop:-)))
>>>
>>> DD
>>>
>>
>> Shittt, ek was net te laat om diè een te cancel:-)))
>
> Gmmmmffff.....
> GGGMMMMFFFFFF
> GRRRRRRMMMMMFFFFFFF!!
> :-)

Kalm bly kalm bly, Danielle...:-)

>
> Lekker slaap, almal.

Dankie, julle ook
Re: Kwaad ;-) [boodskap #1552 is 'n antwoord op boodskap #1549] So, 27 Julie 2003 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 22:32:44 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Katryn" wrote in message
> n
>
> Dankie vir die lekker slaap wense! En ons sal saam skop Katryn....:-))
>
> Lorinda
>
>

verseker... met bootse:-)

DD
Re: Kwaad ;-) [boodskap #1553 is 'n antwoord op boodskap #1551] So, 27 Julie 2003 21:54 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:v0i8ivcb1r2ee3g279p1kdne58alidca4p@4ax.com...
> On Sun, 27 Jul 2003 17:21:51 -0400, Katryn
> wrote:
>
>> DD wrote:
>>
>>>> As ek in 'n steeg in 'n bakleiery betrokke raak,
>>>> sal dit lekker wees om jou agter my te hê. Die
>>>> wat lê sal jy skop:-)))
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>> Shittt, ek was net te laat om dié een te cancel:-)))
>>
>> Gmmmmffff.....
>> GGGMMMMFFFFFF
>> GRRRRRRMMMMMFFFFFFF!!
>> :-)
>
> Kalm bly kalm bly, Danielle...:-)
>
>>
>> Lekker slaap, almal.
>
> Dankie, julle ook

Daar's pos DD.

Lorinda
Vorige onderwerp: Nelson in 'n glaskas
Volgende onderwerp: Die voordele van misdaad ( Engels)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 15:58:45 MGT 2024