Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ferdi vra dom vrae. Hoekom?
Ferdi vra dom vrae. Hoekom? [boodskap #15286] |
Thu, 28 May 1998 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Haai Ferdi,
Toe jy so lank stil is, dag ek jy's weg om die volgende ANC-kursus in
basiese propaganda, disinformasie en verwringing van die waarheid te gaan
doen.
Maar dit lyk my dit was toe nie 'n meer gevorderde kursus nie. Jou metodes
is nog steeds maar ewe amateuragtig:
Ferdi wrote in message ...
> On Wed, 27 May 1998 04:58:00 +0300, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> On Wed, 27 May 1998 04:59:43 +0300, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
>
>
>
> Jy het ja. Oor die afgelope twee jaar of so. Gereeld.
Maar jy bly vra, Ferdi. Oor en oor. Sulke dom vragies.
Of, vir afwisseling, sulke opmerkingkies wat altyd een van die volgende
toon:
a) Jy het gladnie verstaan waaroor dit gaan nie.
b) Jy het iets in die teks ingelees wat eintlik net in jou kop bestaan.
c) Jy het die oorspronklike teks gespeog en plak totdat dit iets heeltemal
ander beteken - wat jy dan aanval.
Jy maak 'n heeltmal ongegronde bewering, wat eerder beskrywend is van jou
optrede as van myne.
Let op hoe doen jy dit hieronder:
Ferdi wrote in message ...
> On Wed, 27 May 1998 04:50:49 +0300, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> >> On Sun, 24 May 1998 22:27:23 +0200, "Leendert van Oostrum"
>>> wrote:
>>>
>>
>>>> > S^e my
>>>> > net, was Verwoerd ook 'n Afrikaner?
>>
>>>> > Gloudina
>>
>>>> Sê my net, Gloudina, is Gloudina 'n Kanadees? Of, om 'n meer akkurate
>>>> vergelyking te tref: is Gloudina se kinders wat in SA gebore is maar in
>>>> Kanada grootgeword het Kanadese?>>
>>
>>
>>> Laat ek jou gou hier help, Leendert: Sy het gevra of Verwoerd 'n
>>> Afrikaner was in jou oe.
>>
>>> Get it? Of Verwoerd 'n Afrikaner was.
>>
>>
>> Siestog, ou Ferdikins! Terug by die strooipoptakitek?>>>
>
> Nee Liegbert, die vraag was duidelik. Ek het net probeer om jou daarop
> te wys. Maar lyk my dis tydmors. Jy kan nie iets soos n eenvoudige
> vraag verstaan nie!!!
>
> Is dit weer een van daai vrae wat jy nie wil antwoord nie? Dan
> hardloop jy mos gewoonlik so weg met 'n spoegery.
Die woorde: >>>
|
|
|
Re: Ferdi vra dom vrae. Hoekom? [boodskap #15287 is 'n antwoord op boodskap #15286] |
Thu, 28 May 1998 00:00   |
iis
Boodskappe: 7 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Leendert van Oostrum wrote in message ...
> Haai Ferdi,
>
> Toe jy so lank stil is, dag ek jy's weg om die volgende ANC-kursus in
> basiese propaganda, disinformasie en verwringing van die waarheid te gaan
> doen.
>
> Maar dit lyk my dit was toe nie 'n meer gevorderde kursus nie. Jou metodes
> is nog steeds maar ewe amateuragtig:
>
>
> Ferdi wrote in message ...
>> On Wed, 27 May 1998 04:58:00 +0300, "Leendert van Oostrum"
>> wrote:
>>
>> jy hier loods, met die nuttige samewerking van Gloudina.
>
> Terwyl julle valse aanklagte dieselfde bly, Ferdikins. sal my bydraes
> dieselfde bly.
>
> Ferdi wrote in message ...
>> On Wed, 27 May 1998 04:59:43 +0300, "Leendert van Oostrum"
>> wrote:
>>
>>
>>
>>
>> Jy het ja. Oor die afgelope twee jaar of so. Gereeld.
>
> Maar jy bly vra, Ferdi. Oor en oor. Sulke dom vragies.
> Of, vir afwisseling, sulke opmerkingkies wat altyd een van die volgende
> toon:
>
> a) Jy het gladnie verstaan waaroor dit gaan nie.
> b) Jy het iets in die teks ingelees wat eintlik net in jou kop bestaan.
> c) Jy het die oorspronklike teks gespeog en plak totdat dit iets heeltemal
> ander beteken - wat jy dan aanval.
> Jy maak 'n heeltmal ongegronde bewering, wat eerder beskrywend is van jou
> optrede as van myne.
>
> Let op hoe doen jy dit hieronder:
>
>
> Ferdi wrote in message ...
>> On Wed, 27 May 1998 04:50:49 +0300, "Leendert van Oostrum"
>> wrote:
>>
>> >>> On Sun, 24 May 1998 22:27:23 +0200, "Leendert van Oostrum"
>>>> wrote:
>>>> >
>>>
>>>> >> S^e my
>>>> >> net, was Verwoerd ook 'n Afrikaner?
>>>
>>>> >> Gloudina
>>>
>>>> >Sê my net, Gloudina, is Gloudina 'n Kanadees? Of, om 'n meer akkurate
>>>> >vergelyking te tref: is Gloudina se kinders wat in SA gebore is maar in
>>>> >Kanada grootgeword het Kanadese?>>
>>>
>>>
>>>> Laat ek jou gou hier help, Leendert: Sy het gevra of Verwoerd 'n
>>>> Afrikaner was in jou oe.
>>>
>>>> Get it? Of Verwoerd 'n Afrikaner was.
>>>
>>>
>>> Siestog, ou Ferdikins! Terug by die strooipoptakitek?>>>
>>
>> Nee Liegbert, die vraag was duidelik. Ek het net probeer om jou daarop
>> te wys. Maar lyk my dis tydmors. Jy kan nie iets soos n eenvoudige
>> vraag verstaan nie!!!
>>
>> Is dit weer een van daai vrae wat jy nie wil antwoord nie? Dan
>> hardloop jy mos gewoonlik so weg met 'n spoegery.
>
> Die woorde: >>> het nie verwys na die vraag wat Gloudina gevra het nie. Dit het verwys na 'n
> stuk teks wat jy uitgesny het.
>
> Die vraag wat sy gevra het, het ek beantwoord. Die antwoord was en is
> steeds:
>
>>>> >Sê my net, Gloudina, is Gloudina 'n Kanadees? Of, om 'n meer akkurate
>>>> >vergelyking te tref: is Gloudina se kinders wat in SA gebore is maar in
>>>> >Kanada grootgeword het Kanadese?>>
>
> Jy sien, Ferdi, as Gloudina se kinders Kanadese is, was Verwoerd 'n
> Afrikaner. Want hy het as kind na SA gekom, net soos Gloudina se kinders na
> Kanada gegaan het.
>
> As Gloudina beweer dat haar kinders nie Kanadese is nie, is daar moontlik 'n
> saak voor uit te maak dat Verwoerd geen Afrikaner was nie.
>
> Tog nie so moeilik om te verstaan nie, nie waar nie?
>
>
> Maar dit gaan nie vir jou om die vrae en die antwoorde nie, nie waar nie
> Ferdie?
>
> Dit gaan vir jou om doelbewus 'n wanindruk te skep van wat ek geskryf het.
>
> Want jy kan dit nie verdra dat iemand 'n standpunt stel wat anders is as
> joune wat daarop gemik om skuldbelydenisse te smous nie, nie waar nie?
>
> Vriendelike groete, Leendert
>
> Klink my julle het mekaar in 'n wurggreep beet. Ek sou dink dat ons vir
Gloudina & Verwoerd moet vra wie hulle is - hulle het tog seker 'n keuse?
Daarvolgens is Verwoerd bepaald 'n Afrikaner - maar, wat maak dit nou
eintlik saak? Dom vraag.
Jakes
|
|
|
Re: Ferdi vra dom vrae. Hoekom? [boodskap #15288 is 'n antwoord op boodskap #15286] |
Thu, 28 May 1998 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Leendert dink Ferdi vra dom vrae. As iemand dink
'n vraag is dom, dan is daar duidelik iets verkeerd
met die persoon wat dink dat die vraag dom is. Hy
voel in 'n hoek gedryf, weet nie hoe om te antwoord
nie, nou sê hy maar die ander een vra dom vrae.
Miskien is Ferdi 'n Afrikaner wat op twee bene staan,
nie gedurig kla oor die ANC (lees: die mense wat hy
dink die mag in die hande het)nie, want hy maak nie
staat op staatsinstansies om hom 'n gevoel van sy
eie waardigheid as Afrikaner te gee nie. Hy weet dat
daar in die verlede nie altyd reg en geregtigheid
geskied het in sy land nie, en hy neem volle verant-
woordelikheid daarvoor, en as dit nodig is om te wys
dat dit jammer is dat dit gebeur het, dan doen hy
dit soos 'n man. Ek kan amper wed egter dat Ferdi
baie min mense raakloop wat vir hom wil dwing om
verskoning te maak vir wat in die verlede gebeur
het. Ferdi, klink dit vir my, is 'n ware Afrikaner.
En 'n goeie Suid-Afrikaner. En ek dink hy weet
meer van wat in Suid-Afrika aangegaan het in die
laaste dekade as sommiges wat so sit en skel, veral
uit die buiteland. As hy iets sê oor wat in SA
aangaan, kan ek staatmaak dat dit feitelik korrek
is, en vir sover menslik moontlik eerlik en oop.
Dankie daarvoor, Ferdi.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ferdi [boodskap #18139 is 'n antwoord op boodskap #15286] |
Mon, 05 October 1998 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 5 Oct 1998 18:54:09 +0200, "Sarel" wrote:
Nee. Jy is.
Maar jy weet dit nie...
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:57:39 UTC 2025
|