Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: No vote for SA's abroad - 1999
Re: No vote for SA's abroad - 1999 [boodskap #15152] Ma, 25 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Reuben Adolf Aldum  is tans af-lyn  Reuben Adolf Aldum
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) wrote:

> Maar nou ja, selfs effens 'n verrassing vir my - toe ek nou die
> bostaande lees, kom ek agter ek voel niks meer nie. Ek bekommer meer
> dat die Republikein hier ons nuwe goewerneur in Minnesota moet word.
> Ek kan hier ook nog nie stem nie, maar ek wag daarvoor!

Ja, Nico dit is soos ons ook voel hier in Oz. Ons bekommer en bemoei
ons met lokale sake en raak betrokke by ander medeburger hier. So pas
'n mens aan en raak S.Afrika maar net nog 'n ander werelddeel met
probleme.
Re: No vote for SA's abroad - 1999 [boodskap #15181 is 'n antwoord op boodskap #15152] Di, 26 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:

> In 'n Afrika "demokrasie" het die blanke geen stem nie. Ek is 'n baie
> posietiewe persoon, maar as dit by die toekoms van SA kom, polities
> gesproke, dan het ek geen hoop nie.

Dis net omdat jy rassisties is. Jy
het geen "hoop" nie? Vir wat? Dat
jou velkleuriges weer die mag in
hande kry, oorlo"e begin, die land
sosio-ekonomies opmors, Afrikaner
teen Afrikaner afspeel, tagtig
persent van die regmatige bevolking
van Suid-Afrika in die grootste
ellende dompel?

> Maar nou ja, selfs effens 'n verrassing vir my - toe ek nou die
> bostaande lees, kom ek agter ek voel niks meer nie. Ek bekommer meer
> dat die Republikein hier ons nuwe goewerneur in Minnesota moet word.
> Ek kan hier ook nog nie stem nie, maar ek wag daarvoor!

En wat sal jy sê as die Republikeine
hierdie November hulle meerderheid in
Congress verloor?

Gloudina
Re: No vote for SA's abroad - 1999 [boodskap #15182 is 'n antwoord op boodskap #15152] Di, 26 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 24 May 1998 00:51:58 -0700, abl wrote:
> South Africans living outside South Africa: if you are a citizen of South
> Africa, you need to voice your objection to having your right to vote for
> representation, taken away from you.
> If anyone has the email addresses for the Dept. of Home Affairs and for Pres.
> Mandela, please send it to this newsgroup so that we can let our voices be heard
> in South Africa.
>

Ek sê se moer! My geld is daar uit, my belasting betaal ek nou in die
VSA aan mense wat weet hoe om dit te bestuur. Dis nog net my ma wat
daar is en 'n paar fraaings ander familie oor wie ek bekommer, maar
oor die algemeen voel ek nie die drang om 'n stem te lug in SA nie.
In 'n Afrika "demokrasie" het die blanke geen stem nie. Ek is 'n baie
posietiewe persoon, maar as dit by die toekoms van SA kom, polities
gesproke, dan het ek geen hoop nie.

P..p teen 'n tornado, dis wat jy probeer doen. En julle moet hier kom
sien wat 'n tornado kan doen!

Maar nou ja, selfs effens 'n verrassing vir my - toe ek nou die
bostaande lees, kom ek agter ek voel niks meer nie. Ek bekommer meer
dat die Republikein hier ons nuwe goewerneur in Minnesota moet word.
Ek kan hier ook nog nie stem nie, maar ek wag daarvoor!
Re: No vote for SA's abroad - 1999 [boodskap #15227 is 'n antwoord op boodskap #15152] Wo, 27 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 26 May 1998 12:07:39 GMT, wrote:

> jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:
>
>> In 'n Afrika "demokrasie" het die blanke geen stem nie. Ek is 'n baie
>> posietiewe persoon, maar as dit by die toekoms van SA kom, polities
>> gesproke, dan het ek geen hoop nie.
>
> Dis net omdat jy rassisties is. Jy
> het geen "hoop" nie? Vir wat?

Dat die land se ekonomie weer sal herstel nie, dat sy landbou weer
sterk sal wees nie, dat sy parlement weer waardig sal wees nie, dat
mense weer veilig op sy strate kan loop en ry nie, dat vrouens weer
saans op straat met hulle honde kan gaan draf nie.

> Dat
> jou velkleuriges weer die mag in
> hande kry, oorlo"e begin, die land
> sosio-ekonomies opmors, Afrikaner
> teen Afrikaner afspeel, tagtig
> persent van die regmatige bevolking
> van Suid-Afrika in die grootste
> ellende dompel?

Man, dis nou net hier waar jy duidelik van die spoor af is en
vermoedelik op medikasie wat nie mooi strook nie. Vra asb die dokter
uit daaroor - sê vir hom jy maak jou naam tottie hier in die openbaar
met baie swak redenasies wat niks bereik nie.
>
>
>> Maar nou ja, selfs effens 'n verrassing vir my - toe ek nou die
>> bostaande lees, kom ek agter ek voel niks meer nie. Ek bekommer meer
>> dat die Republikein hier ons nuwe goewerneur in Minnesota moet word.
>> Ek kan hier ook nog nie stem nie, maar ek wag daarvoor!
>
>
> En wat sal jy sê as die Republikeine
> hierdie November hulle meerderheid in
> Congress verloor?
>
Ek sal jammer wees - ek is oorwegend aan die Republikeine se kant en
sal seker meesal vir hulle eendag stem. Gelukkig gaan die politiek
hier meesal oor issues wat my elke dag se bestaan raak. Ek voel my
opinie as deel van die geheel, tel tog punte. Die werklikheid hou
die politieke partye in balans en ek is 'n groot voorstander van 'n
baie sterk oposisie - dan kan die oposisie ook maar aan bewind wees,
maak nie soveel saak nie.

Na alles, ou Clinton se Juwele is dalk nie alles Hillary s'n nie, maar
hy regeer die land en sy ekonomie glad nie sleg nie. Kyk, elke
politiekus het foute, maar meeste van wat hy doen so saam met die Rep
Kongres, is baie positief! Ek kla nie baie nie. Man, dis lekker om
hier te bly. Gloudina, julle het 'n fout gemaak dertig jaar terug -
julle moes hier kom bly het, dan was jy dalk vandag nie so bitter nie!
Re: No vote for SA's abroad - 1999 [boodskap #15467 is 'n antwoord op boodskap #15152] Di, 02 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lkool  is tans af-lyn  lkool
Boodskappe: 10
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek het lekker aangepas in my nuwe tuiste, dankie. Ek is ook betrokke by
plaaslike gebeure in my omgewing. MAAR...ek is nog steeds 'n
Suid-Afrikaanse burger met al my familie woonagtig in RSA - dus wil ek my
stemreg in RSA gebruik. Dis my reg.
"For evil to prevail, all it needs is for good people to do nothing"
>
Willemien wrote:

> jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) wrote:
>
>> Maar nou ja, selfs effens 'n verrassing vir my - toe ek nou die
>> bostaande lees, kom ek agter ek voel niks meer nie. Ek bekommer meer
>> dat die Republikein hier ons nuwe goewerneur in Minnesota moet word.
>> Ek kan hier ook nog nie stem nie, maar ek wag daarvoor!
>
> Ja, Nico dit is soos ons ook voel hier in Oz. Ons bekommer en bemoei
> ons met lokale sake en raak betrokke by ander medeburger hier. So pas
> 'n mens aan en raak S.Afrika maar net nog 'n ander werelddeel met
> probleme.
Re: No vote for SA's abroad - 1999 [boodskap #15501 is 'n antwoord op boodskap #15152] Wo, 03 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 02 Jun 1998 12:10:33 -0700, abl wrote:

> "For evil to prevail, all it needs is for good people to do nothing"

Ek sal my beskeie deeltjie bydrae hier waar dit die toekoms van my
gesin en my kinders raak en nie in SA waar dit geld, tyd en stem is
wat in die drein af verdwyn nie.
Vorige onderwerp: OPINIE
Volgende onderwerp: Paraquay
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 04:34:48 MGT 2024