Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Gloudinakins
Re: Gloudinakins [boodskap #15474] Di, 02 Junie 1998 00:00
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum skryf:

> Ah! Henri is ook die een wat verklaar het dat hy nooit 'n persoonlike
> opmerking teenoor jou sal maak nie.
>
> Ek respekteer sy voorneme. Maar ek wag om te sien wat gebeur wanneer hy ook
> die teiken word van jou kuberimpersonasie van Lorena Bobbit - waarheen jy
> hierbo al weer mik.

Sy het Leendert. Onthou jy nie toe sy my 'dom' genoem het nie?

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: WINTER
Volgende onderwerp: Kultusse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 16:35:39 MGT 2024