Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Saamstaan
Re: Saamstaan [boodskap #15394] So, 31 Mei 1998 00:00
IRQ0  is tans af-lyn  IRQ0
Boodskappe: 52
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
@igs.net wrote in message ...
> Nou waarvoor wil jy hê die Afrikaner moet
> "saamstaan" Moes hulle in die verlede saam-
> gestaan het om die apartheidsregime langer
> in stand te hou? Moet hulle nou saamstaan
> om die demokraties-verkose regering van die
> land onwettig te beveg?

Dit is tog wat die ANC gedoen het, nie waar nie?

> Daar is dom Afrikaners
> en daar is slim Afrikaners. Daar is Afrikaners
> wat vir reg en geregtigheid staan en daar is
> gewetenlose Afrikaners wat teen reg en
> geregtigheid is. Dis daarom dat Afrikaners
> nooit sal kan "saamstaan" nie.

En dan is daar "has been" suid afrikaners wat die wat sal probeer saamstaan
afskiet.

>
> Gloudina
>>
>
Vorige onderwerp: TOETS
Volgende onderwerp: Gryp-'n-huisvrou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 21:36:37 MGT 2024