Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pensmis
pensmis [boodskap #153698] Sa., 28 November 2026 09:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27263
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
pensmis
Afbreking: pens•mis
Samestelling: pens + mis


Selfstandige naamwoord: pensmis
Meervoud: –

Betekenis:
• Die mis wat uit 'n geslagte dier se maag kom.

Gebruik:
• Die res van die bul, die vel, die vleis en die pensmis is buite die kamp verbrand. [Levitikus 8:17]

Sinoniem:
• maaginhoud

Vertaling:
Engels: paunch contents, rumen manure
Nederlands: pensmest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 28 November 2026 09:06]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: kaggelvuur
Volgende onderwerp: vuuroffer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Nov. 28 09:48:17 UTC 2026