Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onverdeel
onverdeel [boodskap #153646] Ma., 23 November 2026 18:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27214
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
onverdeel
Afbreking: on•ver•deel
Samestelling: on- + verdeel


Byvoeglike naamwoord: onverdeel, onverdeeld
Attributief: onverdeelde

Betekenis:
• Wat nie verdeel is of word nie.

Gebruik:
• Gee onverdeeld aandag in die klas.
• Die voorstel het die onverdeelde steun van die lede geniet.

Antoniem:
• verdeel

Afgelei:
• onverdeelbaar

Vertaling:
Engels: undivided
Nederlands: onverdeeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sabbatdag
Volgende onderwerp: omstamp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Nov. 23 19:16:05 UTC 2026