Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sabbatdag
sabbatdag [boodskap #153645] Ma., 23 November 2026 18:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27213
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
sabbatdag
Afbreking: sab•bat•dag
Samestelling: sabbat + dag


Selfstandige naamwoord: sabbatdag
Meervoud: sabbatdae

Betekenis:
• Die rusdag vir die Jode op 'n Saterdag, of by uitbreiding die rusdag vir Christene op 'n Sondag.

Gebruik:
• Sorg dat jy die sabbatdag heilig hou. [Eksodus 20:8]

Sinoniem:
• rusdag

Vertaling:
Engels: Sabbath-day
Nederlands: sabbatdag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 23 November 2026 18:26]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: verkul
Volgende onderwerp: onverdeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Nov. 23 18:52:57 UTC 2026