Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hiervandaan
hiervandaan [boodskap #153626] Sa., 21 November 2026 19:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27197
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
hiervandaan
Afbreking: hier•van•daan
Samestelling: hier + vandaan


Bywoord: hiervandaan

Betekenis:
• Van hierdie plek af.
• Van hierdie tyd of stadium af; voortaan.

Gebruik:
• Hiervandaan kan ons die hele vallei sien.
• Hiervandaan sal jy luister as ek praat!

Antoniem:
• daarvandaan

Vertaling:
Engels: from here; henceforth
Nederlands: hiervandaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lofrede
Volgende onderwerp: sinter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Nov. 21 20:58:40 UTC 2026