| lofrede [boodskap #153625] |
Sa., 21 November 2026 12:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27194 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
lofrede
Afbreking: lof•re•de
Samestelling: lof + rede
Selfstandige naamwoord: lofrede
Meervoud: lofredes
Betekenis:
• 'n Toespraak waarin iets of iemand geprys of gehuldig word.
Gebruik:
• Die president het 'n roerende lofrede op die Zoeloekoning se begrafnis gelewer.
Sinoniem:
• eulogie
• huldeblyk
• huldebetoon
• lofprysing
• lofspraak
• prysrede
Antoniem:
• skimprede
• smaadrede
Afgelei:
• lofredenaar
Vertaling:
Engels: eulogy, panegyric, laudatory speech
Nederlands: lofrede, huldebetoon, lofprijzing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|