| jongleur [boodskap #153621] |
Vr., 20 November 2026 14:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27190 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
jongleur
Afbreking: jong•leur
Samestelling: jongleer + -eur
Selfstandige naamwoord: jongleur
Meervoud: jongleurs
Betekenis:
• (histories) 'n Middeleeuse rondreisende kunstenaar wat musiek maak, gedigte voordra en goëltoertjies uitvoer.
• Persoon wat voorwerpe behendig in die lug gooi en vang.
Gebruik:
• Die jongleur het die gehoor met sy towerkunsies vermaak.
• Die sirkus se jongleur het tien balle gelyktydig in die lug gehou.
Sinoniem:
• jongleerder
Vertaling:
Engels: jongleur; juggler
Nederlands: jongleur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Vr., 20 November 2026 14:54] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|