| nie-Amerikaans [boodskap #153613] |
Vr., 20 November 2026 07:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27183 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
nie-Amerikaans
Afbreking: nie-A•me•ri•kaans
Samestelling: nie- + Amerikaans
Byvoeglike naamwoord: nie-Amerikaans
Attributief: nie-Amerikaanse
Betekenis:
• Wat nie Amerikaans is nie.
Gebruik:
• Volgens die Monroe-doktrine word geen nie-Amerikaanse inmenging op die Amerikaanse vasteland geduld nie.
Antoniem:
• Amerikaans
Vertaling:
Engels: non-American, un-American
Nederlands: niet-Amerikaans
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|