Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » velsak
velsak [boodskap #153543] Do., 12 November 2026 18:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27113
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
velsak
Afbreking: vel•sak
Samestelling: vel + sak


Selfstandige naamwoord: velsak
Meervoud: velsakke
Verkleinwoord: velsakkie
Meervoud van verkleining: velsakkies

Betekenis:
• 'n Sak wat van vel gemaak is.

Gebruik:
• In die Bybelse tye is water en wyn dikwels in velsakke gebêre.

Sinoniem:
• leersak

Vertaling:
Engels: skin pouch, skin bag, leather bag
Nederlands: leren zak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterput
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Nov. 12 18:23:03 UTC 2026