| sterflikheid [boodskap #153489] |
Sa., 07 November 2026 11:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27061 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
sterflikheid
Afbreking: sterf•lik•heid
Samestelling: sterflik + -heid
Selfstandige naamwoord: sterflikheid
Meervoud: sterflikhede
Betekenis:
• Die toestand van sterflik wees; die onvermydelikheid van die dood; tydelikheid van die menslike bestaan.
Gebruik:
• Alle mense word die een of ander tyd met hulle eie sterflikheid gekonfronteer.
Sinoniem:
• tydelikheid
• verganklikheid
Antoniem:
• onsterflikheid
• onverganklikheid
Vertaling:
Engels: mortality, perishability
Nederlands: sterfelijkheid, vergankelijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|