| hobbelrig [boodskap #153477] |
Vr., 06 November 2026 14:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27051 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
hobbelrig
Afbreking: hob•bel•rig
Samestelling: hobbel + -rig
Byvoeglike naamwoord: hobbelrig
Vergrotende trap: hobbelriger
Oortreffende trap: hobbelrigste
Attributief: hobbelrige
Betekenis:
• Wat baie hobbels, bulte of ongelyke dele het.
• (figuurlik) Vol probleme en terugslae.
Gebruik:
• Die grondpad is ongelyk en die rit hobbelrig.
• Die boek beskryf die paartjie se hobbelrige liefdespad tot by die kansel.
Sinoniem:
• bulterig
• hobbelagtig
• knoperig
• ongelyk
• onewe
• ru
• stamperig
Antoniem:
• egalig
• gelyk
• glad
Afgelei:
• hobbelrigheid
Vertaling:
Engels: bumpy, uneven, rough
Nederlands: hobbelig, oneffen, ongelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|