| duiktoerusting [boodskap #153476] |
Vr., 06 November 2026 13:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27049 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
duiktoerusting
Afbreking: duik•toe•rus•ting
Samestelling: duik + toerusting
Selfstandige naamwoord: duiktoerusting
Meervoud: –
Betekenis:
• Die toerusting wat 'n duiker benodig om onder die water te werk en aan die lewe te bly.
Gebruik:
• Die duiker het sy duiktoerusting noukeurig nagegaan voordat hy in die water ingespring het.
Sinoniem:
• duikuitrusting
Hiperoniem:
• toerusting
Hiponiem:
• duikpak
• duikbril
• duikhorlosie
• duiklong
• duikvin
• spiesgeweer
• suurstofsilinder
Vertaling:
Engels: diving equipment, scuba gear
Nederlands: duikuitrusting, duikapparatuur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|