Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dekblaar
dekblaar [boodskap #153460] Do., 05 November 2026 13:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27034
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
dekblaar
Afbreking: dek•blaar
Samestelling: dek + blaar


Selfstandige naamwoord: dekblaar
Meervoud: dekblare

Betekenis:
• 'n Blaar wat iets bedek.
• Een van die blaaragtige dele van die blomdek wat nie duidelik as 'n kelkblaar of kroonblaar onderskei kan word nie.

Gebruik:
• 'n Sigaar is 'n rol tabak wat met 'n dekblaar oortrek is.
• By lelies is die dekblare eenvormig en kan dit nie duidelik in kelkblare en kroonblare onderskei word nie.

Sinoniem:
• blomdekblaar

Vertaling:
Engels: cover leaf; tepal
Nederlands: dekblad; bloemdekblad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrekvinnig
Volgende onderwerp: voëleier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Nov. 05 13:43:06 UTC 2026